Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunje Guest Farm

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Vanaf R540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy bergreeks wat bestaan uit Cedarberg Sandstone, voetslaan, bergklim, bergfietsroetes en San-skilderye. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat geskik is om tot 44 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit die Gastehuis & Kothuis, Eenheid 2, Eenheid 3 en die Geelberg-berghut in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en 'n eetkamerarea met 'n kaggel. Die Berghut is toegerus met stapelbeddens sonder beddegoed en twee badkamers met storte. Hierdie eenheid is ook troeteldiervriendelik.

Geriewe op die perseel sluit lugversorging, satelliet-TV, 'n buitebraai-area, klein swembad by Guesthouse & Cottage, borrelbaddens by Eenheid 2 & 3 en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, swem, bergfietsry, visvang en fietsry insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wayne B
Saam met vriende
5.0
Very quiet and peaceful. Beautiful setting with mountain views on a fruit farm. Very well equipped 2 bed, 2 bath unit. Unit number 1.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Pragtige omgewing en gerieflike kothuis op 'n pragtige plaas. Alles was skoon en op hulle plek, baie professioneel.
Des 2024
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel. Vriendelike ontvangs, pragtig skoon, great kuile om in te swem.
Des 2024
Piet D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, kan aanbeveel. Rustig en stil omgewing. Huis is gerieflik en skoon.
Nov 2024
Marius M
4.8
Wonderlik. Wat 'n wonderlike plek. Die eenheid was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ook pragtige uitsig vanaf die eenheid. Dalk moet die satellie...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kunje Plaas, R303, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b781a6336485185837df27e4e964749867cb9e40aa846de9e788eea30f55da7b1a00ab29935a391416dab081c02e124bf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 Kunje Farm R303 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.672062114667 19.206202450858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang