Kusudalweni Safari Lodge and Spa
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Guernsey-weg, Guernsey Plaas Erfdeel 143, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
-
Vanaf
R10 120R7 084 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kusudalweni Safari Lodge and Spa is 'n 5-ster-lodge in die hartjie van die Groter Krugerwildtuin in Hoedspruit. Dié lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek omring deur rustige natuur.
Gaste het 'n keuse tussen 5 eenhede na gelang van hul behoeftes. Daar is 3 luukse suites en 2 luukse gesinssuites. Al die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne, handdoeke en toiletware, tee- en koffieskinkbord, buitestorte en 'n dek met 'n privaat borrelbad. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Dié lodge bied gaste die gebruik van 'n gedeelde leefarea met 'n TV, 'n eetarea, 'n kroeg, 'n gimnasium, 'n boma en 'n gemeenskaplike swembad. Aktiwiteite sluit wildritte, spa-behandelings, Blyde Dam-bootritte en besoeke aan wildlewesentrums soos Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Guernsey-weg, Guernsey Plaas Erfdeel 143, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Guernsey-weg, Guernsey Plaas Erfdeel 143, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang