Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kuthule

Selfsorg
Di.
22ste22Apr
Wo.
23ste23Apr
Do.
24ste24Apr
Vr.
25ste25Apr
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Stil
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 600
per eenh.
VOL
VOL
R2 700
per eenh.
R2 500
per eenh.
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2025 tot 28 Apr 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Rook word nie binne die huis toegelaat nie.
Daar is bobbejane en ape wat vry rondloop, en gaste word versoek om te verseker dat alle vensters en deure toe is wanneer hulle die eiendom verlaat.
Die eiendom het 'n septiese tenk; moet asseblief nie vreemde voorwerpe in die toilet weggooi nie.








Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 18, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5c451ea86e7ce6c82945d18e5441e3e58cfbec71f32408a8df82546a6b7eab9cd5d8f19e25daa0eeb647e32c043a621a11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 080 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 18 Krokodil Weg Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.923690183793 27.648947561724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011