Kwakunje Guest Lodge
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kwakunje Guest Lodge bied verblyf in Dundee wat in 'n vallei van die Biggarsberg in KwaZulu-Natal geleë is.
Verblyf word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n privaat stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n waaier.
Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis en WiFi in.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en dit moet met die persoon aan diens bevestig word. Gaste moet ook met die persoon aan diens bevestig of hulle 'n gepakte middagete of aandete benodig.
Die eenheid is 400 m vanaf Talana Museum en die Dundee Boulevard-inkopiesentrum is 3,6 km vanaf die instansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Miguel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R33, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kwakunje Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal