Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwela Cottage

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.0
Veiligheid
4.4
Vanessa M
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2023

The unit was sufficient for our stay but was clearly more suitable for a fishing trip. There aren't any signposts or directions to guide one to the cottage. It was not made clear that it is located within another complex. The entry to the complex is not signposted, we were only given a pin and instructions when we were stuck towing a trailer on the road to a complex that is closed off with a chain. The light in the toilet off the lounge was not working. The roof was leaking and the distribution board is in that room. One of the plates on the stove kept tripping the lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Awesome. Dis net die braaigeriewe wat opknap nodig het. Weber is daar, maar stukkend, en rooster met gate. Het dit op vorige kommentaar gelees, maar geen verbetering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Excellent. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Levina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Most pleasant stay in a long time. I was surprised by the location, neatness and safety of the premises. The service was excellent and a high five for the helper, Jenelle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Dit was aangenaam en goed geleë. Loopafstand van die Hole in the Wall. Lekker geswem by die Hole.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frank T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2021

Hole in the Wall is a must see. No towels in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carlen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2020

Die kothuis is baie gerieflik en goed geleë. Die kothuis was als wat ons verwag het om te wees. Lekker naby aan strand en swembad. Baie gerieflik. Nie luuks nie, maar heeltemal voldoende vir ons behoeftes. Die kompleks self kan net raserig raak oor 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vusumzi R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2020

It was great except dusty as it was not cleaned. The toilet paper and DStv are not provided by the owner. It was a real self catering experience. The resort is wonderful but does not seem to integrate its hosts who sell a variety of beadwork as well as fresh out of the ocean oysters just outside its gates. There are too many stray dogs. There are no ATMs for at least a 30 minute drive. The resort should also get into a payment arrangement with the guides who loiter beyond the gates begging for scraps. They should create a bouquet of services for everything on offer. This also gives comfort to a customer who has to go through a forest with a stranger to get to the whole in the wall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2020

Uiters teleurstellend. Eenheid was nog nie skoongemaak van vorige gaste nie. Kombuis was vol skottelgoed, yskas vol kos, stoep vol stompies en stof, beddens onopgemaak. Niemand het met ons deur die dag gepraat oor hoe laat ons sal opdaag nie en toe ons ongeveer 18:00 na 12 ure op die pad daar opdaag moes ons minstens 'n uur wag vir 'n sleutel. Die eenheid het privaat eienaar, Nicky en sy bly in Natal en nie naby of op perseel nie. 'n Dame het na lang gewag kom oopmaak en gese die perseel is nie skoon nie, want sy was by 'n begrafnis. Ek het Nicky gekontak en sy het gesê hulle lees nie altyd haar boodskappe nie en sy het boodskap gestuur om te sê die perseel moet skoongemaak word. Dit is Nicky se werk om na so boodskap met haar personeel op te volg of die boodskap ontvang is en of die perseel skoon sal wees. Dit was nie gedoen nie. Ons het in donker en stormreën gestaan en moes Nicky bel en se die perseel is vuil. Sy het ons na 'n ander perseel laat skuif en my boodskap gestuur om te vra of ons ok was. Dit was laat, ons was sopnat, honger en doodmoeg. Die ander perseel was ook vuil. Tandepaste in wasbak, vuil toilet, stoep was 'n gemors van eierdoppe ens. Ons het self beddens opgemaak met linne uit die kas uit. Uiters pateties en vir die geld was dit geen waarde nie, gordyne hang krom en sonder knippies. As ons nou helfte van die geld betaal het, sou ek dit nog kon verstaan, maar vir dubbel dit is dit belaglik. Ons het nou baie gereis en vir minder geld in pragtige ander akkommodasie gebly. Ou meubels is nog aanvaarbaar, maar vuil! Nee wat!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hole in the Wall, Umthombe-streek, Mquanduli, KuGqangushe, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABcBGLdGCHHhgvZfMaoEobXzXiOOqomuVQuWyQu8qBhNV6kSZ2h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Hole in the Wall Umthombe District, Mquanduli 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.033034248933 29.1100354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang