Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwetu Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly en so 'n rustige plek. En al die diere was regtig iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Incredible place! This place is incredible. Beautiful view, with farm life around you. The cottage is amazing and the hot tub is a blessing. Loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en sal weer kom kuier. Baie mooi plek met ons aankoms. Kinders het die "game self drive" geniet op die plaas. Visvang in die dam was ook lekker. Stilte en weg van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustigheid, pragtige uitsigte, avontuur vir kinders, plattelandse gasvryheid. Rustigheid, pragtige uitsigte, avonture vir kinders, plattelandse gasvryheid. Die verblyf by Kwetu Guest Farm is volledig toegerus en die hot tub is 'n heerlike bonus. Die kinders kon buite speel na hartelus en dit was vir hulle so 'n avontuur om op 'n plaas tussen die wilde diere te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Uitstekende opsie vir wegbreek. Ons nuwe gunsteling plek! Baie netjies, iets vir almal om te doen. Uitstekende diens met ekstras wat jy kan reël. Die piekniek was besonders lekker! Omgewing beeldskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Dankie vir die heerlike wegbreek, alles is netjies en so rustig. Ek beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirmu G
1 nag
5.0
Feb 2024

Salige uitspan met heelwat wilde en plaasdiere by die gastplaas. Ongelooflike lekker tyd gehad by Kwetu. Die idee was net om 'n slaapplek vir die aand te kry op pad Kaap toe. Wat 'n aangename tyd - ons het gaan kyk hoe die kameelperde gevoer word, en daar is 'n menige ander klomp diere ook op die plaas - verskeie bokke, wildebeeste, volstruise, perde, pluimvee. Dit was heerlik om te braai met die veld en diere voor ons. Dis letterlik 'n klipgooi van die N2 afdraai by die Buffeljags BP - ons was die volgende oggend vroeg weer in die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit is die 2de keer wat ons hier oorslaap en dit was 'n onvergeetlike tydjie. Wonderlike verblyf, 10 uit 10 vir die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklike geriewe, pragtige omgewing en 'n ware belewenis. Gemaklike geriewe, pragtige omgewing en 'n ware belewenis is die enigste manier om ons een-nag verblyf op te som. Ons is vriendelik ontvang en die enkele reelings m.b.t. ons eenheid en die gebruik van die terrein is aan ons verduidelik. Die eenheid het alles gehad wat nodig was en die lekker braai reg by die deur was later die aand 'n groot plus. Die onderskeie bokke, volstruise en Blouwildebeeste was alreeds besonders, maar die twee kameelpaarde wat dig by die eenheid aan die bosse kom eet het die kroon gespan. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tess G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Breathtaking. Gorgeous. Beautiful. Absolutely amazing! The cost is a bit more than we normally pay for accommodation but you immediately see what you are paying for. The quality of bedding and towels is top notch and the house is so homey, we didn't miss a thing! Windows everywhere so seeing the wild around you all the time is a gorgeous experience. Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, De Doorns-plaas, nommer 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfyjnfMMriOw8SKJmx5LQeH84PbXMiwSaHIeMRdLwJWNKZh1Hm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 Portion 1 Farm de Doorns number 510 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052761118136 20.551560565821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang