Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kyki-C

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.

Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-kombuis, -/sitarea en -/eetkamer met 'n binnebraai.

Die huis is in 'n netjiese, stil, rustige en veilige woonbuurt geleë. Daar is ook 'n alarmstelsel en lieflike uitsigte oor die see wat slegs 50 m van die huis af is met 'n rustige stil strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ansie W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ligging, ruim en veilig. Fantastiese ligging, ruim en veilig.
Mrt 2025
Nathalie K
Gesin met tieners
5.0
Die plek is op die perfekte spot, 'n minuut se loop van die mooiste see af. Die naam beskryf letterlik wat instoor is.
Des 2024
Jacquita P
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Ons het lekker gebly, goedkoop en naby die see.
Des 2024
Suzan J
Saam met vriende
5.0
Sal weer daar wil gaan bly. Baie lekker gebly, baie stil, 'n veilige area met baie mooi uitsig oor die see.
Okt 2024
Carole Isaacs I
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig gewees en see lug was goed. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Guenther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kyki-C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 3, Blue Water Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55a05656dafaa187df5829bfda26fa5c5dd5310f871fbacf6798c84e363df6813514ecaf013c2755db64f8c89f14e825237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 141 5 1 5 3 Duiker Avenue Blue Water Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.995825983214 17.965718954802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456