Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lê-Ke-Plekkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Lê-Ke-Plekkie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lappies L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Wonderlik, alles wat mens kan verwag.

Absolute waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie Lappies. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons. Dankie dat julle my plek so mooi netjies gehou het.

Lê-Ke-Plekkie
Evert K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Baie netjies en skoon. Rustig.

Ja, baie lekker. Mense is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons te help. Ek sal beslis weer daar oornag en dalk 'n dag of twee bly.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie Evert, sien uit na julle tweede kuiertjie.

Lê-Ke-Plekkie
Charel H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel H

Baie behulpsame en vriendelike hosts.

Baie dankie vir 'n rustige kuier by julle plekkie. Ons het die braaikamer en die swembad baie waardeer.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie dit was 'n groot plesier

Lê-Ke-Plekkie
Lou D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou D

Sy het my baie mooi gehelp met die reëlings.

Die hulp wat ons ontvang het, was ongelooflik.

Linda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Baie lekker.

Ons gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie, ek het julle geselskap vreeslik geniet en dit was 'n plesier om julle te ontvang

Lê-Ke-Plekkie
Brian H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H

Lekker ontvang, geen gebrek aan gasvryheid nie! Lekker tuis gevoel!

Ja, beslis lekker snoesig geslaap, sonder enige steurnis. Huislike atmosfeer.

Tshepo N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo N

Was relaxing.

It was nice and we enjoyed the place! Need to recommend.

Estelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle D

Gasvry. Bietjie basies vir prys wat baie meer is as Colesberg en Gariep se pryse.

Baie vriendelike diens. Bietjie duur vir wat hul aanbied.

Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Feels like home.

Baie vriendelike diens. Laat mens sommer tuis voel. Baie netjies en skoon.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dis altyd 'n plesier om mense tuis en rustig te laat voel

Lê-Ke-Plekkie
Louw R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Aangenaam en rustig.

Die diens van Shontell en Jaco is puik. Jaco maak 'n wenner van 'n macaroni, vleis en kaas. Die plek is skoon en netjies en uiters veilig. Ek sal definitief weer daar gaan bly wanneer ek in die area reis.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie ek sien uit om julle weer hier te ontvang
Groete
Shontell

Lê-Ke-Plekkie
Willem B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Warm, friendly and well kept. Awesome customer service and conversation.

The host is amazing to chat to and there is a possibility to meet some interesting people also staying over. There are some really nice facilities such as the lapa outside with a braai, the communal kitchen with really good coffee, pool and entertainment area. It is right next to a lovely restaurant and bar that has awesome pizza.

Lê-Ke-Plekkie se terugvoer

Baie dankie dis so lekker om te sien hoe mense mekaar hier leer ken en saam gesels en lag

Lê-Ke-Plekkie
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA071cb65ef1e799b5e481a523f21866537e257d16a9dc7f481cd648f0a6a1316b83f10c774d8bafe251732c4477ee7a9501c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 50 Protea street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.999064647403 24.741534587576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang