Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Baleine Beach House Collection

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2024 tot 5 Des 2024.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 550 R2 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus.

Die strandhuise en ateljees is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhede het elk pragtige slaapkamers en badkamers met duursame linne en gehaltehanddoeke en die kombuis is volledig toegerus.

Die eenhede het elk 'n privaat ingang, 'n stoep met braaigeriewe, onderdakparkeerplek en direkte toegang tot die strand.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in elke eenheid.

Gaste word herinner aan die huidige probleme wat nasionale beurtkrag (georganiseerde kragonderbekings) bring. Dit mag dalk gaste se verblyf raak en dus is daar 'n herlaaibare LED-noodliggie vir gebruik tydens kragonderbrekings.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cindy-lee D
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtakingly comfortable. Our stay was breathtaking. We were privileged to be able to stay here in newly renovated spaces. The view o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Hanlie V
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam. Heerlike gebraai en gebly, net om die draai, stapafstand van Waterfront. Pragtig skoon en netjies. Diens baie goed.
Mei 2024
Katy B
Saam met lewensmaat
5.0
We were very comfortable and it was more than we expected! Thank you! Our accommodation was more than we expected - so spacious and ade...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Okkie P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en goed toegerus. Baie lekker en naby alles. Matras moet vervang word. Te sag vir my. Baie groter as verwag.
Mrt 2024
Pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, gemaklik. Die plek was prentjiemooi en het aan al ons verwagtinge voldoen. Baie goeie ligging en gemaklike stap na die strand, restau...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Baleine Beach House Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 550
R 2 550 R 2 295
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 550
R 2 550 R 2 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortestraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf725ea262d1aed1b06c45a7fd09b9ff1cde96cf3267ac9dc990ed9ae04fd368a3f1ac0dd4312de9de5f94c77c814a232a94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Korte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.807886415251 17.886090874672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang