Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bastide

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable, peaceful and clean. We had an awesome stay at Lavender Cottage at La Bastide. Nice and peaceful. Very clean and everything you needed in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Sal dit aanraai vir 'n vinnige naweek wegbreek. Sal vir seker weer daar bly, alles was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Kon WiFi in kamer beskikbaar gehaad het. Baie lekker gebly, was net geen warm water gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Good. The stay was good, just no milk was available to drink some coffee in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Ons het totaal ontspan. Ons het werklik lekker gebly. Ons het die volgende oggend vroeg gaan lugballon ry en het besluit om so na as moontlik aan die venue oor te slaap, want ons was nie lus vir daai ellendige pad 3 uur die oggend nie. So het ons La Bastide ontdek. Wat 'n aangename verrassing! Oulik en heerlik stil. En ons kon lekker braai.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Lynda C
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Basic but lovely venue. We enjoyed our stay. A few things like the fridge being turned on before we arrived and fans cooling the place would really have been nice, but all in all, it was perfect for what we needed and we would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tegan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig en mooi. Baie lekker oulike plekke. Net 'n koue plek, so vat jou pantoffels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Tuine is pragtig en alles is so rustig. Ek het probleme gehad met kommunikasie. TV het glad nie gewerk nie, maar daar is 3x aan my gesê dat iemand oppad is om dit reg te maak, maar niemand het opgedaag nie. Sekere muurproppe het skielik nie gewerk nie, alhoewel die ligte aan was. Eers later die boodskap ontvang dat dit loadshedding was. Dit was onaangenaam om elke keer te rapporteer en niks gebeur nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jillian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fantastic as usual. We love coming here. Really value for money. We only have an issue with the ants. It becomes unpleasant but other than that, the place is really great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Hidden gem. We had a wonderful peaceful stay at La Bastide Lavender cottage. What a beautiful place. The gardens are spectacular, the facilities were good. The pool was lovely. The view of the mountain is incredible. Perfect place if you are wanting to do a trip around Harties Dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mpota Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-laan 3, Naby die R560, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvz07YVwwXvLsvbbnMAcfTn4WC6zZvywiAg3079hwkM9KhsfVX1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 3 Mill Lane Off the R560 0232 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.780411439316 27.767791450024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang