Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Belle Guest house

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir La Belle Guest house
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zinhle Z - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle Z

Great!

After a long drive from Durban to Bloemfontein I was so happy with the home comfort that La Belle Guest House provided for me and my daughter. It was amazing. We were able to relax comfortably. The warm welcome we received from Melani was what made our stay even more pleasant. Will be sleeping at La Belle Guest House again when I go to Bloem.

Johanens L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanens L

Skoon, aandag aan detail, veilig.

Uiters geskik vir oornag in Bloem. Akkommodasie is skoon, veilig met alles wat jy mag benodig. Daar is 'n hoogs aanbevole kroeg/restaurant slegs 'n paar minute se ry naby.

Mariette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Lekker geslaap.

Dit was heerlik om te oornag hier. Die beddegoed was kraakvars en die kamer was skoon. Ons het naby aan heerlike restaurante gebly en die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar wil oornag.

Nellie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie P

Hoogs aan te beveel.

Heerlike oorslaap. Alles netjies en skoon. Al wat kort is 'n elektriese punt by 'n spieël vir 'n haardroeër.

La Belle Guest house se terugvoer

Ek is so bly julle het julle verblyf geniet. Elke kamer het 'n kragprop by 'n spieël, Nellie. Dink jy het dit miskien net nie gesien nie. Dit is vir my seker die belangrikste as ek by 'n gastehuis is. Hoop om julle weer te sien.

La Belle Guest house
Amy H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy H

A pleasant experience.

We had a pleasant stay and enjoyed our time at La Belle, even though it was just for one night. It had all we needed for the short stay.

Danel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S

Lieflink en ontspanne.

Die plek was baie netjies en die diens uitstekend, ons sal beslis weer daar gaan bly.

Liezle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle B

Great stay. Quiet and relaxed venue after a very long day of work.

Loved the location and the rooms and gardens are beautiful.

Anoet D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anoet D

Rustige oorslaapplek.

Goeie vriendelike ontvangs, was laat a.g.v. N1 wat gesluit het, en Melani het my steeds vriendelik ontvang.

Paul C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Een.

Baie bly ons het hier bespreek.

Zani T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Altyd die beste.

Fantasties en gerieflik.

Marietjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Ons het baie lekker gekuier.

Pragtig plek en die gasvryheid van die gasheer was besonders.

Jolene M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Lovely rooms, clean, coffee station, fresh towels and water, was simply great.

Fantastic. Very happy.

Cheree B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheree B

Beautiful guest house.

Absolutely beautiful location. Beautiful pool area. Comfortable beds, safe location.

Dorothy O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy O

Comfortable and cosy stay in the middle of cold winter.

Melanie went over and above to ensure our comfort.

Elna P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna P

Hierdie akkommodasie is 'n goeie keuse vir 'n oorstop as jy op reis is.

Netjiese en skoon verblyf. Kamer mooi gedekoreer. Tuine pragtig en swembad mooi skoon as jy buite wil ontspan.

Rina G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina G

Rustig en stil.

Kamers was ruim, skoon en pragtig gemeubileerd. Rustige omgewing.

Renier P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P

Friendly host, neat room.

Friendly host, room neat with good quality linen.

Tracey S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

A beautiful oasis after a long journey.

We love La Belle and stayed there on our way to KZN and on our way home to Cape Town. The room we stayed in on the 22nd was absolutely stunning, but we were a bit disappointed with room no. 3 on the 2nd, purely because it did not have any windows that could be opened in the room.

Tracey S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey S

A delight after a long journey.

We loved staying at La Belle Guest House. The house is magnificent and our room was elegant and comfortable.

L. S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L. S

Excellent accommodation.

Very comfortable and clean. Great setting.

Daniella V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V

Oase in die Rosestad.

Pragtige, rustige gastehuis. Ons het hier tuisgegaan ná 'n ooievaarstee in die stad en kon heerlik ontspan en uitrus voor ons weer die langpad aandurf. Die gastehuis is goed en sentraal geleë en die gasvrou het ekstra moeite gedoen sodat ons bietjie vroeër kon kom regmaak en bagasie daar los. Sal graag weer hier bespreek.

La Belle Guest house se terugvoer

Was heerlik om julle te ontmoet, Daniella. Hoop ons sien jul weer.
Groete
Melani

La Belle Guest house
Jolande M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande M

Weereens 'n plesier.

Dit was ons tweede keer by La Belle Guest House en wat 'n plesier! Melanie het so mooi na ons gekyk. Ons kuier beslis weer.

La Belle Guest house se terugvoer

Jolande, dit was n plesier om julle weer te akkommodeer. Sien uit na julle volgende kuier.

La Belle Guest house
Rize K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rize K

Very friendly host.

Rooms were greatly equipped. It was a very cold weekend. They made sure we were cosy, safe, and warm.

Anton D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Clean, tidy and friendly.

Well placed, a quiet area in Bloemfontein, was a pleasure to sleep over. The room was clean and fresh. Everything is in its place.

La Belle Guest house se terugvoer

Anton, dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.

La Belle Guest house
Chanel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Baie mooi en skoon plek, rustig om die swembad en ons sal vir seker terug wees.

Dit was 'n stunning plekkie en ons het dit geniet na 'n lang dag se ry van die see af. Die honde se geblafery was net 'n ongerief. Eers was dit die bure se honde tot 10-uur die aand en toe die poedel se ge-huil/tjank in die vroeë oggend ure, shame ek dink hy wou buite wees, my arme man het geen slaap ingekry nie . Anders is dit regtig 'n stunning plek en ons sal dit definitief weer bespreek.

Zani T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Pragtig en gerieflik!

Baie vriendelik en gerieflik.

Fred C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Ideale 'stop over' op N1.

Uitstekende gasvrou! Wonderlike ligging as jy nie vasgevang wil wees in Bloemfontein sentraal nie. Pragtige oorbly op N1 teen baie billike tarief. Sal beslis weer oornag en huiwer nie om aan te beveel aan ander reisigers nie.

La Belle Guest house se terugvoer

Dankie Fred, was heerlik om jullie te ontmoet. Hoop om jullie weer te sien.

La Belle Guest house
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer-straat 62, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0054b01a760e8e4b0cd47369228c6c319563ba6be9c399a457218cf087b83e82a6a80c319d287c8dfeeb7b980a6beff090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 62 Eddie De Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.081020220509 26.218617229293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang