La Boheme Gastehuis
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R778 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Boheme Gastehuis is die ideale bestemming vir 'n romantiese naweekwegbreek of topgehalte korporatiewe akkommodasie. Die gastehuis is naby aan Mimosa Winkelsentrum, Universiteit van die Vrystaat, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey College en sport stadions. Ons bied gasvryheid en die bekoring van 'n plattelandse herberg met al die moderne geriewe.
Ons het 5 en suite-kamers met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, badkamergeriewe, lugversorging en 'n TV met M-Net. Ons bedien elke oggend 'n heerlike ontbyt en 'n tuisgemaakte maaltyd is op weeksdae beskikbaar.
Ons gaste is welkom om in die groot, rustige tuin langs die swembad en braai-area te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met elektriese drade en afstandbeheerde toegang.
Bloemfontein is ryk aan historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansiebestemming maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marinene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Boheme Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benade-rylaan 159, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat