Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bonne Auberge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Bonne Auberge is in die groen hartjie van Somerset-Wes geleë en bied unieke uitsigte oor die Hottentots Hollandberge. Die 1885 Cape Dutch Manor House is een van die oudste geboue in Somerset-Wes en al die kamers is heeltemal opgeknap.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie, alle kamers is stylvol versier om 'n warm, gemaklike en vriendelike verblyf te verseker. Alle kamers het lugversorging en verhitting, en beskik oor TV, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, kluise, haardroërs en en suite-badkamers. Die badkamer in die Blou Kamer bied 'n bad en 'n aparte stort. Die kamers bied hul eie patio's of terrasse behalwe vir die Blou Kamer.

'n Gratis WiFi-warmkol is beskikbaar op die volledige eiendom en bied toegang tot die internet te eniger tyd. Die ruim tuin en groot verhitte swembad nooi jou om onder die Afrika-son te ontspan. 'n Uitstekende ontbyt word bedien met vars vrugtebord, kouevleis en kaas, eiers en 'n verskeidenheid brood.

Die eiendom maak gebruik van sonkrag en het 'n battery-rugsteun in gevalle van beurtkrag.

Die gastehuis is ideaal geleë om die bekende wynlandgoedere, staproetes en gholfbane te verken.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 21, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a0ee358889a94124f5ac394d2a159d53622713e13f0cf60db3d734e03980416f2505410ed3ace02913bf0fd7141117a990e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 21 van Zyl Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.080471043605 18.854961097241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang