Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Bri

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir La Bri
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
F S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F S

Heerlik en rustig.

Wonderlik en rustige omgewing. Op 'n werkende plaas in die mooiste omgewing.

Alisdair B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisdair B

Great stay.

What a beautiful place. The room was huge and so neat. The bed was so comfortable. The massive shower was kitted with extra towels and toiletries. What an amazing stay.

Christelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

My man en sy vennoot moes in die omgewing werk.

Goed geleë en gemaklik met alles wat ons nodig gehad het. Dankie.

Angelique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Rustig, blaaskans, mooi.

Ons het heerlik gebly. Baie rustige omgewing en ons twee meisiekinders het omtrent die plaas verken. Alles wat jy nodig het, is daar.

Daniel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Relaxing, quiet and wonderful in an old school house.

Awesome, the mountain was on fire and we had a great view from our garden!

Tanya P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Top notch.

Peaceful and tranquil among the vineyards with a breathtaking sunrise on the mountains.

David T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Charming old house in the vineyards and mountains.

A lovely old house that we had completely to ourselves for a night. A few of the rooms were locked off - presumably for other guests when the house is in greater demand - which might be less idyllic. The house is huge with big bedrooms and big bathrooms, so you are never going to be cramped. The kitchen and lounge would probably be shared. It is packed with old furniture and items from a different era - it seems like the house dates back to the 1850's. The kitchen was a bit run down - but functionally fine. Our bathroom was beautifully renovated. It is perfectly situated in the scenic Slanghoek area with lots of wine estates to visit and sightseeing to do. We would definitely consider coming back for a longer stay - especially if we could come as a group and book out the entire house. One slight negative - it is probably about 800m away from the main road. It wasn't very busy, but some more fussy visitors may note the occasional sound of a truck or a tractor going through the winelands.

Anesta K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta K

Sal weer terug gaan!

Heerlik en rustig, skoon, als wat mens nodig het.

Maria C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Fabulous

This was my second stay at La Bri, and it did not disappoint. I can highly recommend it.

Chanel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S

Plaas, rustigheid en vrede.

Ontvangs was warm en vriendelik. Lieflike huis, netjies en skoon. Regtig 'n belewenis.

Diana J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana J

Heerlik, baie stil en rustig.

Pragtige uitsig oor die wingerd en berge.

Pieter K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Net 'n vinnige oorslaap ─ het alles gehad wat nodig was.

Dankie vir die beskuit in die kombuis! Ek het nie ander ontbyt gehad nie. Daar was "loadshedding" vir 4 uur aanmekaar net toe ek daar aankom, ongeveer 20:00, so die WiFi was nie beskikbaar nie. Daar was herlaaibare ligte beskikbaar, baie dankie!

Oliver H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver H

Lekker ontspannend.

Baie lekker groot plek, net jammer daar is 1 badkamer, maar dis rustig en stil en om Windermere om te hê was baie heerlik.

Letzie W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letzie W

Die een nag was te kort om die huis en omgewing regtig te waardeer.

Karaktervolle huis en mooi omgewing. Sal beslis weer daar gaan bly. Die rustigheid praat met 'n mens en jy voel dadelik tuis.

Stephan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Asemrowend mooi en puik waarde vir geld.

Die akkomodasie is een van die beste wat ons nog in gebly het. Ruim, skoon en netjies op 'n prentjiemooi en op 'n stil plaas. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly.

Reinette S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S

Pragtige, gerieflike plek.

Ongelooflike gasvryheid en puik kommunikasie. Dit was ideale oorstaanplek om naweek deur te bring in pragtige omgewing.

Cecile L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile L

Heerlik gekuier!

Pragtige ou huis, ons het heerlike gebly en sal vir seker weer kom. Die stort is fantasties!

Yvette F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F

Ontspanning op sy beste.

Dit was 'n kokende 41 grade, maar die huis is koel en onder die bome was dit heerlik om net te sit en ontspan. Die webblad het nie aangedui dat daar WiFi is nie, maar dit is wel beskikbaar ('n bonus). Die webblad noem dat daar wynproe op die perseel is en dat maaltye op versoek verskaf word - beide word nie aangebied nie.

Desmond S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S

Pragtige ligging. Ruim gastehuis. Vriendelike gasvrou.

Ek was uitgesluit na my ete en moes deur die kombuisvenster klim weens ander gaste in die huis wat die voordeur gesluit het nadat ek gaan eet het. Ek het nie geweet dat ek my voordeursleutel moes saamneem nie. Muskiete was effens lastig. Bedlampie het 'n los konneksie. Andersins uitstekende fasiliteite met baie ekstras.

Bernard G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard G

Ek en my vrou het lekker gebly in die groot historiese huis met n pragtige uitsig van die omsingel wingerde en berge.

Sien sterre.

Sisco R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sisco R

Was brief but restful.

Pleasant quaint farmhouse with nostalgic fixtures, very peaceful and quiet.

Anelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S

Lieflike plaashuis in baie mooi omgewing.

Lieflike baie netjies en goed toegeruste plaashuis met alles en nog meer wat jy nodig het. Perfek ook vir groot families. Pragtige omgewing tussen die wingerde en berge. As jy wil kom rus en net op die stoep sit met 'n wyntjie is hierdie beslis die plek om na te kom. Dankie Carina!

Alana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana V

Lekker, gemaklik, uitgerus, rustig en vreedsaam.

Ek en my vriend het dit werklik baie geniet om die rustige tydjie daar te spandeer. Dit was naby aan al die plekke waarby ons moes wees en ons het werklik lekker uitgerus van ons besige lewens.

Charles B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

’n Onvergeetlike tydjie, waartydens ons die wêreld kon uitsluit en ons verbeel ons is alleen op aarde.

La Bri se rustige atmosfeer en die omgewing, bied aan jou 'n ontvlugting wat elke mens aan hulleself nverskuldig is - om weer nuwe moed te skep vir die lewe se uitdagings.

Theodor V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor V

A beautiful visit to Rawsonville.

I was visiting a friend in Rawsonville and I chose La Bri Guesthouse. I was definitely not disappointed. I was able to stay in a large room with an equally large en-suite bathroom. I had access to a kitchen, a stoep and the surrounding vineyards where I had a lovely walk. The views from La Bri were also beautiful!

Daniel K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Goed toegerus, ruim en gemaklik

Ek het heerlik gebly by La Bri. Die ou herehuis is tussen pragtige wingerde geleë, wat dit 'n heerlike afgesonderde gevoel gee. Die huis is goed ingerig en daar is niks lekkerder as om op die stoep te sit en te kyk hoe die son oor die berge sak nie. Carina was ook 'n baie behulpsame gasvrou. Ek kan verblyf by La Bri sterk aanbeveel.

Lanita M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M

Rus vir jou siel!

'n Lieflike ou plaashuis met groot ruim vertrekke met die mooiste oudhede en antieke meubels. Die badkamer is baie modern. Daar is die mooiste, rustigste groot stoep met 'n pragtige uitsig en ’n groot houer met baie lekker beskuit. Ek sal La Bri aanbeveel vir enige gaste. Dit het alle verwagtinge oortref!

Ansofie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansofie V

Ouwêreldse rustigheid.

'n Pragtige huis met ouwêreldse sjarme en 'n rustigheid onder die bome terwyl jy uitkyk op die berge. Baie mooi skoon, lieflike stort en 'n hartlike ontvangs. Ek het heerlik gebly en sal dit aanbeveel vir enigeen.

Dirk T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Rustig, pragtig en goed ingerig.

Die tipiese Kaapse huis met sy wit mure en gewels is geleë op 'n plaas met wingerdstokke. Die plaas is gepas om op rond te stap (stroll) en het die mooiste uitsig van die berge in die verte wat 'n groot bederf is as jy wil wegbreek vir bietjie stilte. Ons was goed ontvang en mooi ingelig. Die interieur self is pragtig en niks lyk afgeskeep nie. Dis ook nie te ver geleë van oulike plekkies om te eet en die nodige goed om te koop vir 'n self-catering plek nie. Sal definitief die plekkie weer besoek met ons volgende fietsresies. Baie dankie!

Danie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Baie gasvry, skoon en netjies.

Alles was in orde en baie skoon en netjies. Voldoen aan Covid-vereistes.

Johlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene D

Heerlik gebly. Baie interessant om die antieke en geskiedkundige agtergrond te beleef. Wonderlike uitsig.

Het van tevore ook daar gebly en sal weer gebruik. Dit het ou hartsnare geroer om bekendes op die geskiedkundige foto's te kon eien. Die geskiedenis van die huis praat in elke vertrek. Sentraal geleë in een van die mooiste omgewings in die Boland. Baie ruim, gerieflike en gemaklike en netjiese verblyf. Verder voel jy deel van 'n Bolandse wingerdplaas met die wingerde vol druiwe wat jou begelei na die voordeur. Baie dankie Carina vir jou vriendelikheid. Een wenkie: 'n Los laken onder die vere-duvet sal in die somer goed te pas kom vir diegene wat maklik warm kry, maar darem net ietsie oor hul wil trek vir die nag.

Natasha B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B

Skoon, netjies en vriendelik verwelkom.

Baie vriendelik verwelkom. Moeite is ingesit in die badkamers met handdoekies en ook ekstras.

Martha D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D

Wat 'n belewenis was dit om hier te kon tuisgaan!

Danksy ons verblyf by La Bri, kan ons as gesin werklik terugkyk op 'n besondere troue van ons jongste sus. Reeds met ons aankoms het ons tuis en welkom gevoel deur die manier waarop ons gasvrou, Carina ons ontvang het. Die ruimte, atmosfeer en natuur rondom hierdie spesifieke bestemming het ook verder daartoe bygedra. Met ons vertrek op Sondag, 24 Maart, het ons vir mekaar belowe dat ons dit elke jaar 'n instelling gaan maak om as 'n familie vir 'n naweek hier te kom herinneringe opbou.

Liezl F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Peaceful and beautiful, will surely use La Bri again and recommend it.

The Owner is very kind and accommodating, helpful. We enjoyed our stay thoroughly and can only recommend them.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en mooi, sal sekerlik weer van La Bri gebruik maak en dit aanbeveel.

Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend, behulpsaam. Ons het ons verblyf terdeë geniet en kan dit aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aura K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aura K

Rustig en veilig.

Het heerlik in hierdie pragtige huis gebly, dankie, Carina.

Louw S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw S

Pragtige, rustige plaashuis.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Petrus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Baie gerieflik.

Goedgeleë huis, sentraal in die vallei met outentieke plaasatmosfeer, kamers is groot en gerielik.

Andre V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Gerieflik.

Baie lekker oornag. Veilig.

André V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Goeie oornaggeriewe.

Lekker geslaap. Geriewe goed.

Myron H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myron H

It was an absolutely blissful experience filled will pure relaxation and comfort that I won't mind enjoying again.

The stars say it all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n absolute heerlike ervaring gevul met ontspanning en gemak - sal nie omgee om weer te gaan nie.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Albert & Cobie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert & Cobie V

Gemaklike, skoon en netjiese verblyf.

Baie gemaklike bed in 'n groot gerieflike kamer met en suite. 'n Stil en rustige omgewing.

Johan A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Akkommoderende gasvrou en baie oulike verblyf vir 'n vreeslike goeie prys.

Die pragtige ou plaashuis is baie ruim en groot, ons was gelukkig om die hele huis vir ons self te hê, maar selfs al was al drie kamers uitgeboek sal dit nog steeds perfek gewees het. Mooi karakter aan die plaas maak dit definitief 'n plek om weer na toe terug te keer.

Hannelie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Pragtige ou, statige huis, netjies en skoon, ruim en stil.

Ons was net 2, LekkeSlaap se diens en opvolg was puik. Ons het die gasvrou ontmoet, lifelike dame. Tip: die huis is ideaal vir 'n groep van vriende of 'n gesin. Die kamers is ruim en stil. Daar is 3 kuierareas, 1 met 'n lekker kaggel.

Silvia N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia N

Eertydse nostalgie, in 'n lekker warm plaashuis.

'n Mooi ou plaashuis, met mooi ou meubels, lekker warm in die koue, met al die geriewe wat 'n mens soek. Baie netjies en skoon. Regtig geen klagtes.

Johlene D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene D

Gemaklik en rustig.

Ruim en rustig. Stort/waterstelsel vra vir aandag. Netjies met goeie druk, maar geluide in pype! Bo-laken sou goed van pas gekom het vir wanneer pragtige donsduvet te warm raak in die nag. Verder uitstekend en interessant, veral as jy die mense van Goudini van 'n paar dekades gelede nog onthou!

Kalla R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kalla R

Pragtig, netjies en mooi skoon.

Kamers is ruim en netjies, badkamers baie goed toegerus. Carina doen moeite met klein goedjies wat die verblyf onvergeetlik maak. Pragtige uitsig van wingerde/berge uit slaapkamer en stoep.

Johan F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Fantastiese plek om uit te span.

Baie rustige omgewing. Lekker stoep om te ontspan. Geriewe is uitstekend, alles wat mens nodig het.

Fc K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fc K

Baie rustige plaas-atmosfeer.

La Brie is 'n ou plaashuis wat uit 1850's dateer. Alle geriewe egter modern. As jy op jou eie wil book is dit beter om die huis uit te book as jy privaatheid wil hê want kombuis en sitkamers word gedeel. Ons was almal vriende so vir ons was dit nie 'n probleem nie.

Melissa V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V

Lovely farmhouse accommodation with everything you need catered for. Quiet, calm and beautiful get away.

Good service and clean rooms. Lovely stay in a farm house with big rooms.

Megan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan W

Rustigheid en ontspanning.

Die prefekte bestemming om net te rus en ontspan. Lieflike groot plaashuis met alles wat jy nodig het.

Sonel R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonel R

Rustig.

Die verblyf is ideaal vir mense wat net 'n oornagplekkie soek om te bly. Dis netjies en skoon, veral die badkamers.

Christopher Dan Joshua G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher Dan Joshua G

Good and quick response from management on such short notice.

Except for the door key that was missing, everything up to standard.

Madely V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madely V

Beatifull suroundings.

The towels is so clean and soft. Carien is friendly and helpfull. Very peaceful and quiet setting. Loved it.

Licinda G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licinda G

Huis het my hart gesteel!

Dis my droom huis - ek wil die hele huis met meubels koop! Ontvangs was vriendelik en insiggewend.

Marietjie C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C

Net een nag geslaap, baie lekker en fantastiese uitsig oor landerye en berge.

Fantasmagories, baie rustige plaasatmosfeer.

Marietjie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Dit was aangenaam, rustig en aan te beveel.

La Bri is aan te beveel. Uitstekende plaas-atmosfeer. Rustige en aangename verblyf. Sal beslis weer besoek.

Chris D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Klassieke ou plaashuis in pragtige omgewing.

Baie gawe gasvrou en heerlik gebly in pragtige gastehuis.

Maryna B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Terapie vir 'n moeë siel.

Pragtige natuur-omgewing. Beste toegeruste selfsorg-eenheid. Die ys in die vrieskas het ons baie beïndruk. Ons sal beslis weer gaan kuier maar dan vir langer as 'n nag. Mevrou de Villiers, jy het 'n juweel van 'n plek.

Andreas S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S

Sal weer gaan.

Sien die sterre.

Jinny P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jinny P

A very comfortable, beautiful, gracious home. We so enjoyed the spectacular view over the vineyards and across to the mountains.

The website should advertise that this accommodation is situated on a working wine farm. The views are spectacular overlooking vineyards with mountains in the distance. (La Bri is underrated on the website!)

Janitha D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janitha D

Mooi, gerieflike, bekostigbare verblyf in Rawsonville.

Die historiese huis is baie mooi en gerieflik geleë. Die badkamers is ruim en die beddegoed was van die beste wat ek nog in 'n gastehuis gehad het. Lekker snoesig vir die winter. Ons het die koffie en beskuit op die groot stoep met die mooiste uitsig baie geniet.

Gloudina P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina P

Die gastehuis is besonders en verblyf was heerlik. Die ontvangs met aankoms was onvriendelik en teleurstellend.

Die gastehuis is 'n droomhuis en absoluut ideal vir 'n groep soos wat ons was. Ons het my seun se troue bygewoon en ek en my ander kinders met hulle metgeselle het die gerief en prag van die huis terdeë geniet. Die groot stoep is ook 'n heerlike lekkerte. Ek sal baie graag weer met my hele gesin vir 'n langer tydperk wil oorbly by La Brie. Die aanwysingsborde na La Bri is nie baie goed nie en ons het met vele rondsoek ons weg daarheen gevind. Die ontvangs met ons aankoms daar was baie onvriendelik en doen afbreek aan die pragtige huis.

Annelize K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize K

Stil, rustige plaasgevoel.

Huis met lekker groot vertrekke en 'n lieflike stoep wat uitkyk op die wingerd - ideaal om die dag op af te sluit en te begin. Huis sal ideaal wees vir groter groep wat dan die hele huis vir hulleself sal hê.

Ghita R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ghita R

Mooi omgewing, groot ou plaashuis. Goeie beddens, warm, netjies en skoon.

Die verblyf is gerieflik, skoon en netjies, en pragtige omgewing!

Yvette A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette A

Pragtige plek, vriendelike eienaar.

Ek sal enige iemand aan beveel om daar te bly!

Gerda B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Naweekverblyf vir 2 mense, weg van die stadsgewoel, maar naby genoeg aan winkels, wynplase, ens.

Carina van La Bri was vriendelik, uiters behulpsaam en het ekstra moeite vir ons gedoen. Die huis en kamer was skoon en netjies en die personeel was baie professioneel en vriendelik. Die plaas is rustig en stil. Ons sal dit beslis weer besoek en aanbeveel.

Danie G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie mooi en baie lekker!

Lekker statige ouwêreldse weelde in mooiste omgewing in die wêreld.

Tina V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Baie lekker gebly. Netjies en baie ruim.

Verwarmer was aangeskakel toe ons daar kom. Al waarom ek veiligheid nie beter geresenseer het nie was omrede daar nie toesluitgeriewe/heining vir die motor is nie. In die huis self het ek baie veilig gevoel.

Antoinette E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette E

Ons het baie lekker gebly.

Dit is op 'n pragtige plaas met die mooiste uitsig. Als was goed ingerig en lekker knus. Ek sal weer hier bly.

Rene L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene L

Ontspannend en lekker stil.

Dis baie ontspannend en lekker stil. Amper te stil, maar dit is fantasties as jy net wil ontspan en die natuur geniet. Baie ruimte en veilige parkering. Die natuurskoon is asemrowend!

Frik V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Wat 'n voorreg om vir een aand te voel of jy 'n wynplaas bewoon!

Heerlike oorstaan vir 'n groep vriende wat sommer self kan kos aanmekaarslaan en die plaas atmosfeer indrink. En met spasie vir alles en almal.

Derenthea V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Derenthea V

Goed.

Stel voor dat ontbyt ingesluit word vir die prys van die akkommodasie.

Lynn B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Daar is regtig niks waaroor ons kon kla nie, want als was netjies en bitter skoon.

Dit is 'n pragtige ou plaashuis met baie geskiedenis.

Celesta K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesta K

Fantasties!

Carina het ons baie welkom laat voel. Die akkommodasie was netjies/skoon en alles wat ons benodig het.

Piet R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet R

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

'n Pragtige plek om na te ontsnap. Die verblyf bied al die fasiliteite wat benodig word vir 'n rustige wegbreek uit die stad. Die verblyf is ruim en kan maklik 'n groep mense akkommodeer sonder dat jy die gevoel gaan kry dat die plek oorvol is. Die aandag aan detail, maak dit 'n plesier om oor te bly.

Andrew M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Baie, baie gerieflik!

Die plek is baie gerieflik en die huis was uitsonderlik met 'n mooi uitsig. Die plek was netjies en skoon. Ons wil graag weer eendag gaan kuier.

Ronelle H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H

Sprokie-agtig mooi en rustig.

Ek sal enige persoon aanbeveel om La Bri te besoek. Die omgewing is pragtig en die mense is so vriendelik! Verder is die gastehuis self pragtig en die oudhede binne die huis laat mens voel asof jy in 'n ou wêreld ingestap het en deel geword het van die ou geskiedenis van die huis.

Marilet T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet T

Ons het by La Bri oornag vir 'n troue in die omgewing.

Baie netjiese en skoon verblyf. Vars beddegoed en dit het soos nuwe matrasse gevoel - heerlik. Die vars beskuit saam met die koffie en tee was 'n wenner. Ons het baie lekker gebly.

Wilco R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilco R

Wonderlike en rustige verblyf op die plaas. Die huis is baie goed toegerus en die diens is goed.

Ek sal beslis weer teruggaan, op my eie of saam met vriende of familie. Die huis is heerlik en die omgewing wonderlike sielsgenot. Ek is mal oor die onontdekte Breedevallei en hoop dit bly so. Vriendelike mense, beste wyn en uitstekende waarde vir geld!

Johan S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Hierdie is nie net 'n gastehuis nie - dit is 'n plaaservaring wat altyd sal bybly!

Die verblyf was heerlik - die oprit na die pragtige woonhuis maak jou klaar opgewonde! Die absolute yslike kamers het die mooiste badkamers ooit!

Frikkie J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie J

Baie rustig en gerieflik!

Enige TV sal welkom wees, want dit is regtig te stil wanneer oorslaap vir besigheid en nie vir verlof, veral vir jong mense, want as jy nie geselskap het nie, moet jy regtig te vroeg gaan slap.

Kobus M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Wonderlike rus vir siel en liggaam!

Baie aangenaam! Wonderlike ontvangs, selfs van die vriendelike hond. Die hele huis, kamers en badkamers is baie ruim. Alles is skoon en al die geriewe is daar ... perfek vir 'n groot familie-kuier.

Hester H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H

Stukkie "oud" uit die hemel!

Wat 'n ongelooflike ervaring ... Dis die mooiste huis uit die verlede en baie, baie netjies en veilig. Ons wou later nie meer na die troue toe gaan nie, dit was te lekker by die huis! Ons gaan verseker weer "ontsnap en wegglip" hierheen. Om die duiwe vroegoggend te hoor, die tarentale mekaar te sien jaag en die uitsig ... iets uit 'n ander wêreld. As dit is hoe die Hemel lyk...

Colin W - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W

Enjoyed the stay

The owners were very friendly and helpful. The guest house is beautiful full of history and spacious. There are magnificent views of the vineyards and mountains.

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Bri Plaas, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNzBmMGM2LTVmMTgtNGMzNi05NDgwLWI3MTUzZDJlZDI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 La Bri Farm Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -33.670778284406 19.304593205452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang