Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica Beach House Breakaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 4, Eenheid 21, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Corsica Beach House Breakaway is 'n ruim gesinsdupleks met 'n Marokkaanse styl. Dit is in die hartjie van Uvongo geleë, 3 minute se stap vanaf die hoofstrand en bied 'n see-uitsig.

Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

La Corsica Beach House Breakaway spog met gemeenskaplike areas soos 'n swembad, pragtige tuin, braaigeriewe en 'n speelruimte vir kinders.

Uvongo het pragtige strande, asemrowende uitsigte en eksotiese see-lewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 4, Eenheid 21, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 4, Eenheid 21, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4344e54c63549f41e3afbfe009427996d417705acb1ae98b0ee27d8443cb9471424e323fd3b4070fa146b4efed2ea9b9a1ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 4 Lilliecrona Boulevard, Unit 21 Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.838790787693 30.394179749109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang