La Coscello
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Terrace-weg 38A, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Coscello is in Edenvale en is 'n privaat gastehuis wat agter die hoofhuis in 'n privaat deel van 'n tuin geleë is.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastesuites wat elk geskik is vir 2 volwassenes. Die slaapkamers is elk mooi versier en het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die kamer is ruim, sonnig en het 'n uitsig oor die tuin en die kimlyn. Die en suite-badkamers het of 'n bad of stort.
Daar is gratis WiFi vir gaste wat vir besigheid reis en die verblyf is ook naby O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verder is daar veilige parkeerplek, 'n rookarea en 'n rustige tuin met 'n ryk voëllewe.
Vir diegene wat van Johannesburg se beste gholfbane wil verken is Modderfontein net 'n hanetreetjie van die perseel af en gaste sal die Glendower-, Royal Johannesburg-, Observatory-, Houghton- en die Wanderers-gholfbaan binne 10 km van die verblyf kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Cecelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Terrace-weg 38A, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink La Coscello het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Edenvale Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Terrace-weg 38A, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang