Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cruize Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Cruize Guest House bied gastekamers in Welkom en is die ideale plek vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan besoek.

La Cruize Guest House bied verblyf in 4 slaapkamers wat mooi versier is en 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n gemaklike bed wat met luukse perkallinne opgemaak is. Daar is 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en aandete kan vooruit gereël word. Die gastehuis het 'n versorgde tuin, 'n helder swembad en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 21 resensies vir La Cruize Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Moramorake Franz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Janssensstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink La Cruize Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Janssensstraat 39, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a084c5bd6f40ff3354ee5db84f1651943d228d39a11233c5d1725e5139f6e479703eab2fac98fb8d5f5c06225dab0807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 39 Janssens Street Dagbreek 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.959500238279 26.7379212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang