Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-laan 60, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

La Dolce Vita is 'n knus selfsorghuis met 'n see-uitsig in Reebok, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die Tuinroete en is net 800 m vanaf die strand en getypoele.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad en stort en die laaste 2 badkamers het elk 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die houtdek met meubels en braaigeriewe, asook 'n see-uitsig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Grysbok-laan 60, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-laan 60, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57040fff4fc9a2bfa677a655f700d62fe02477a02671560856131bf605ced1739a4f880e7062cbd93986f7b538b9cade4f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 60 Grysbok Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.0793465 22.1640493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang