La Felicita Mansion
Beskrywing
Mansion het 'n grasdak en 'n pragtige stoep met 'n ononderbroke uitsig op die berge en oor die see in die verte. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na luukse verblyf. Die Mansion het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en die eetarea het genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die Mansion spog ook met 'n groot, privaat swembad waarin gaste lekker kan afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kruideniersware aflewering en middagetes is op versoek beskikbaar.
Klein tot mediumgrootte troeteldiere wat hulle goed gedra is welkom in slegs die Serenity-, Protea- en Cottage-eenhede mits vooraf gereël en word per troeteldier per nag gehef teen 'n ekstra koste.
Ontbyt word teen 'n ekstra koste per persoon aangebied.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang