Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ford

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir La Ford
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sunette B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B

Pragtige plek met rustige plaas atmosfeer.

Ons is baie beïndruk met die diens en die netheid van die akkommodasie. Chellette is 'n wonderlike gasvrou en ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

Linda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Highly recommended.

Super clean and comfortable. A real gem for long-distance travellers.

Claire P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P

Lovely place for an overnight stay.

We overnighted at La Ford - the room was well laid out with everything necessary for such a stop.

Marina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Lekker rustige en veilige plaasbederf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou, haar seun en twee worshondjies. La Ford is 'n gerieflike, netjiese en silwerskoon eenheid. Die beddegoed is snoesig en sag en die elektriese kombers was 'n lekker bonus. Mens word bederf met biltong, beskuit en tot 'n hondebeskuitjie vir ons hondekind. Ons het baie veilig gevoel tydens ons verblyf en kon lekker gaan stap langs die hawerlande. Die eenheid het 'n veilige omheinde plek waar mens kan braai en ons hondjie kon daar rondhardloop sonder om te ontsnap. Ons sal beslis weer daar wil oornag.

Megan H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan H

Chelhette is 'n wonderlike gasvrou en ons het onmiddellik tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly. Chelhette is 'n wonderlike gasvrou. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat die lang pad tussen die Kaap en Gauteng aandurf, dis die perfekte rusplek na 'n lang dag se ry.

Rudolph L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph L

Wegbreek/ rustig / Goeie gehalte.

La Ford is vir seker 'n weerbesoek vir ons! Uitstekende diens, skoon, netjies en sprokies pragtig. 'n Regte juweel van 'n plek!

Estie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R

Lieflik, lieflik, lieflik!

Pragtige ingerigte gastekamer, daar is baie aandag aan die kleinste detail gegee. Dit was net 'n plesier om in hierdie pragtige plekkie op die allermooiste plaas te kon oornag! Ons sien julle vir seker weer!

Melt D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt D

10 sterre.

La Ford verdien nie 5 sterre nie, daar is dalk ander wat van my verskil, maar my en my vrou se ervaring, maak dit onmoontlik om 5 sterre te gee. Ons sal vir seker 10 sterre kan gee. Die plekke was baie netjies en skoon, die tuin en grasperk mooi versorg. Die uitsig tesame met die rustigheid en voël geluide maak dit die moeite werd om daar af te saal na 'n 800 km rit. Ons sal weer in die toekoms daar kom afsaal. Baie dankie ook vir die vriendelike ontvangs van die gasvrou.

Dawid S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Vriendelik, waarde vir geld en goed toegerus.

Sal definitief weer kom oorslaap. Top geriewe, stil en rustig op die plaas.

Fanie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie F

Sien bo.

Baie vriendelik ontvang en baie lekker op die plaas gebly. Mooi uitsig en rustige plek. Baie netjiese en luukse kamer. Sal baie maklik weer daar bly tydens ons ritte russen die kus en binneland.

Jacques S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Ons het regtig baie lekker gebly, La Ford is regtig 'n baie netjiese plek en reg.

Ons het regtig baie lekker gebly, La Ford is regtig 'n baie netjiese plek en regtig baie mooi. Voel of jy een is met die plaas en uit die stad ver van die teerpad af.

La Ford se terugvoer

Baie dankie Jacques!🩷

La Ford
Henrita A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrita A

Dit was 'n heerlike oornag al was dit koud; die eie braaiplekkie is 'n pluspunt.

Wat 'n klein juweel. Alles uit die boonste rakke - vriendelike ontvangs, silwerskoon, goed toegerus met topkwaliteit items, netjies, heerlike stort, handdoeke en lakens, WiFi, gemaklike bed asook elektriese kombers. Alles perfek teen 'n billike prys. Werklik akkommodasie om aan te beveel.

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang