Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Granja

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Granja is op 'n wildplaas van 300 hektaar-avokado- en makadamianeutplaas in die pragtige Laeveld, net buite Witrivier geleë. Die ligging is ideaal, 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 45 km van die Numbi-hek van die Krugerwildtuin af.

Verblyf word gebied in pragtige selfsorgeenhede waar gaste kan ontspan en privaatheid geniet. Die luukse kamers het Jacuzzi's en 'n buitestort. Elke eenheid het 'n privaat braai-area.

Die ruim, gerieflike selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Daar is oook 'n stoof, yskas, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gehaltetoiletware is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n Lapa en 'n wynkelder wat gaste vooruit kan bespreek. Voetslaan en bergfietse word ook op die wildsplaas toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neville R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Quiet. Amazing stay. Lovely room. Jacuzzi was very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Yvette B
Saam met vriende
5.0
As jy opsoek is na sielerus is hierdie beslis die plek om te gaan uitspan. Wat 'n ongelooflike stukkie paradys! Alles was net perfek. Ek sal beslis en...
Sien meer
Jan 2025
Antoinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het die absolute stilte en pragtige tuine waardeer en die vrolike sang van verskeie voëlsoorte vreeslik geniet. Die blyplek is baie ge...
Sien meer
Sep 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut diamant! Baie dankie, vir die warm verwelkoming. Ons eenheid was super netjies en pragtig gemeubileer en ruim. Die kombuis is baie goed toege...
Sien meer
Aug 2024
Thamsanqa M
4.6
Lovely. Great, just need more insect protection.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink La Granja het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhOTAzOGVlLTg1MjQtNGMzMi05ZjIwLWZhMmUyMzVlOTRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 Portion 49 Farm Heidelberg 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.329527777778 30.933472222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011