La La Nathi Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saltcoats-singel 1767, Leisure Bay, Suidkus, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La La Nathi Guesthouse is 'n selfsorg-gastehuis in privaat besit. Dis in Leisure Bay, net noord van Port Edward, geleë. Leisure Bay het een van die skilderagtigste strande in KwaZulu-Natal en is naby die Wild Coast Hotel, Casino en gholfbaan. San Lameer en South Broom is net 'n entjie se ry ver.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Die hoofhuis het 4 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 12 gaste. Die ander 2 eenhede het slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede kan afsonderlik of as 'n geheel met 6 slaapkamers en 4 badkamers bespreek word. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Hierdie instansie is ideaal vir ’n wegbreek vir gesinne of ’n groep vriende. Die eenhede is elkeen goed toegerus vir selfsorg en baie ruim.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jenni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Saltcoats-singel 1767, Leisure Bay, Suidkus, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La La Nathi Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saltcoats-singel 1767, Leisure Bay, Suidkus, 4278, KwaZulu-Natal