Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Liberté

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Jacki J
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, veilig, heerlik gebly. Heerlik oorgebly by La Liberté. Baie skoon en netjies, kar veilig in garage en plekkie ook baie veilig. Alle klein details is aan gedink, jy kan net jou kleretas bring. Ook uitstekende diens ontvang. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Jy was ook ‘n puik gas. Kom gerus weer.

Henk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon en gerieflik met 'n mooi uitsig in 'n veilige area. Baie aangename verblyf wat aan die beste standaarde voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elouise H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Oulike plekkie. Baie oulike plekkie. Alles wat mens nodig het, met heerlike koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik, kan dit aanbeveel net nie vir mense met gestremdheid nie agv trappe. Ons het net vir een nag daar geslaap, alles was perfek in die kamer, alle aanduidings was ook spot on. Kamer is netjies en skoon. Daar was ook veilige parkering in 'n toe garage - dit is ook 'n bonus. Al die meubels is van goeie kwaliteit, ons het heerlik geslaap en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly sonder pyne. Perfekte oorslaap blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike stil atmosfeer. Baie lekker verblyf. Baie lekker verblyf. Gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

1 nag oorgeslaap aangesien pad na Citrusdal gesluit was weens oorstromings. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was a pleasure to stay at La Liberté. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende oornag plek. Hierdie is 'n puik en pragtige plek om te oornag. Alles wat jy nodig het is daar. Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 25, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa248ea1bbfb0891d8633531efe7d03a87bbe49493fb3279f501b5eff88c6e916d8f829b7c6f5769db9d18dd1d2a39049aea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 25 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.902421356577 18.750962709926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang