Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Motte Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 131 resensies vir La Motte Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Cozy and "pure farm".

Beautiful accommodation. Every detail and handmade item is carefully thought out and planned. Warm, cosy atmosphere. Thank you very much. Highly recommended.

Ronelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B

Die duurbaarste mensies en baie gasvry.

Ongelooflik lekker. Rustig, baie skoon, netjies en alles is so beeldskoon mooi. Dit is awesome mooi, veilig en love daal 4potjies diere kinders van hulle.

Laetitia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B

Pragtige ou kliphuis. Skoon en netjies.

Sal hierdie gastehuis vir seker aanbeveel en weer gebruik maak.

Elna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Heerlike rustige wegbreek.

Ons het die rustige atmosfeer baie geniet.

Yolandi B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Heerlik kom ontspan na bedrywige dae langs die sportsveld.

Heerlik gebly! Oom en tannie het ons so tuis laat voel. Ware hartsmense. Die huis met sy unieke styl laat mens na jou kleintyd verlang.

Anna-marie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Outydse mooi.

Kamer Tortelduif. So oulik. Allerhande outhede. Bed slaap heerlik. Bygesê, as jy van 'n harde bed hou. Spesiale vars blomme in die kamer. Hartlike ontvangs. Mooiste "view".

Anca V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca V

Baie lekker.

Eienaar was baie gasvry. Ons kamer was klaar lekker warm na 'n koue dag by die sportveld.

Carien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien V

Heerlike plaasomgewing.

Ons het oornag by La Motte Gastehuis. Pragtige omgewing en kamer was so mooi. Gedink die snelweg sal pla, maar glad nie. Sal graag weer daar wil oorslaap.

Brett D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett D

Tranquil setting amongst the trees.

Beautiful sandstone farmhouse set amongst the trees with an extensive and well manicured garden. The unit was well appointed and had everything one would need. A home-from-home.

Nicolene P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Lieflik rustig, pragtige plek.

Lieflike, rustige omgewing. Ons het heerlik gerus al was dit net vir een aand. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Eleanor H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor H

Baie gasvry, netjies en gemaklik.

Sal beslis weer oorslaap.

Peter T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Very pleasant stay.

Lovely house, tastefully decorated. Large plot to wander over. Excellent service.

Megan E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan E

An excellent stop over on a long road trip - homely and warm.

The cottage we stayed in was lovely and warm. It was perfectly located for a long road trip stopover. Francine and Louw were kind and easy.

Pam D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D

This lovely place was just perfect for our first overnight stay on a very long journey.

We loved this beautiful sandstone farmhouse with its pretty garden and friendly dogs quietly situated in the country, but so close to Bethlehem. Our hosts welcomed us warmly and gave us a delicious breakfast the next morning. Tinktinkie, our very attractive little room was amazingly well equipped with absolutely everything we needed and was comfortable and spotlessly clean. We will definitely choose to stay there again.

Anita M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Rustige, veilige verblyf teen hoofroete.

Baie ontspanne en stil, kan uitrus in natuur. Sal beslis weer kom.

Neels G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Baie lekker.

Ontbyt was uit die boonste rakke. Baie rustige plek. Kamer was baie goed ingerig en skoon. Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Louise S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Gasvry. Baie interessante dekor.

Vriendelike mense, gasvry, mooi omgewing. Baie netjies en skoon en goed ingerig. Sal definitief weer daar oornag.

Engela L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Op 'n koue aand was dit heerlik om in die lekker warm bed te slaap. Baie dankie Francine, ek het die kuier daar geniet en sal beslis weer daar kom slaap.

Dit was donker die aand as gevolg van beurtkrag. Die gasvrou was reg met 'n herlaaibare flits en die verwelkoming was warm. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Trudy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudy S

This is a most beautiful guest house.

Our room, especially our bathroom was a bit small and did not have privacy, but the gardens, pool and outside area more than made up for this. Our hosts were most gracious and the breakfast just superb. The B&B is close to town and one can easily pick up supplies or dinner nearby. We loved the atmosphere and how tastefully our accommodation was arranged.

Dorothy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Tops!

Vandat ek die aand teen die trap opgestap het om die sleutel by Francine te kry, het ek welkom gevoel. Haar pragtige hond het sy poot opgelig om my te groet en van daar af op sy beste na ons almal se veiligheid omgesien. Hierdie is die mooiste gastehuis waarin ek in baie, baie jare gebly het. Die detail in alles om jou is net absoluut 'n lus vir die oog. Dis pragtig! Die ontbyt was ook baie smaakvol en uitstekende waarde vir geld. Ek het werklik nie genoeg woorde om te vertel watse goeie waarde vir geld jy hier gaan kry nie. Francine sal ons beslis weer sien.

Rudy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy B

Ideale verblyf ligging.

Enige reisiger sal spesiaal voel en aangenaam verras word deur die verblyf kwartiere se dekor, op 'n plaas te bly gevoel kry, wat daar deur gebied word. Ligging en verblyf opsie het bo verwagting aan ons geïsoleerde vereistes voldoen. Ek glo enige iemand kan daar oorbly vir 'n aand of dit 'n middelpunt van 'n vakansie verblyf van 10 dae of selfs meer maak.

Antoinette C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Ligging uitstekend, uit die stad se lawaai, en die mense gasvry.

Ek sal verseker weer daar bly as ooit daardie kant toe kom. Sal hul beslis aanbeveel.

Karen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Rustige oornagplek. Pragtige ligging.

Soveel detail is gegee aan die klein goedjies om dit vir die gaste 'n aangename verblyf te maak. Uitstaande plek van hoëgehalte.

Mia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia K

Uit die boonste rakke!

Ons was 'n groep van 4 volwassenes wat fantastiese diens gekry het. Die verblyf is tops en die kamers is baie goed ingerig. Hulle ontbyt is uit die boeke uit en Lou en Fransine is vreeslike gawe mense. Ek sal beslis weer daar bespreek!

Mia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia K

Ons het heerlik gekuier, gesels en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Francine en Lou, die eienaars, se gasvryheid en belangstelling in jou welstand is fantasties. Ons sal La Motte weer besoek en beslis aanbeveel.

Francine en Lou, die eienaars, het uit hulle pad gegaan om ons kuier so gemaklik as moontlik te maak. Toe die krag deur load-shedding af was, het Lou vir ons 'n lamp gebring waarmee ons meer as genoeg lig kon hê! Ons sal La Motte weer besoek en beslis aanbeveel. Al negatief is die toegangspad se toestand, maar dit darem nie te ver van hoofpad af nie.

Mary-ann N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann N

Besonder skoon, goed onderhou en 'n baie lekker rustige plek. Ek sou verkies het dat die gasvrou ons bietjie meer hartlik ontvang het. Ons het aanvanklik effe onwelkom gevoel en nie regtig geweet wat ons mag en nie mag nie.

Ons het aanvanklik effe onwelkom gevoel en nie regtig geweet wat ons mag en nie mag nie. (Mag ons gaan stap in hulle groot (baie goed onderhoude) tuin en in watter rigting is watter paadjies?, sy kon ons na die braai-area toe geneem het en nie net soontoe beduie het nie). Dis dalk persoonlike smaak, so as 'n regtig netjiese en goed ingerigte plek vir jou belangriker is as hartlikheid, is dit die plek vir jou! Bygesê, dit kon dalk net 'n slegte dag vir haar gewees het of ons kon aanstoot gegee het met al die vrae vooraf.

Carin A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A

Rustig

Dit was so rustig en skoon. Kon lekker op die stoep sit en in die oggend koffie drink. Kamers was so mooi skoon en netjies.

Camiel S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camiel S

Waarde vir geld

Pragtige plekkie, voel soos jou eie huis, die ligging is perfek, naby genoeg aan winkels as jy iets kort, maar ook ver genoeg om te voel of jy iewers afgeleë is.

Teresa S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Net so heerlik soos laas jaar! Sal aanhou teruggaan soontoe.

Ons gasheer is so aangenaam, die kamer so goed toegerus, skoon, ruim en sommer net lekker.

Sarina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Rustige plaasatmosfeer.

Pragtige gastehuis met rustige atmosfeer.

Deon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Plek was wonderlik

Donker daar aangekom na 1000km op die pad. Koffie was net regte medisyne voor ek omgedop het

John H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H

Excellent choice. Will definitely use this accommodation again.

Visual impressions fantastic. Homely, neat, relatively secluded and the interior decor has a creative flavour. The hosts are extremely accommodating and warm. Lovely people. Very good value for money.

Emmerentia D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Alles was 100%.

Skoon en gerieflik. Sal enige tyd aanbeveel.

Juanita S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Absolutely beautiful!

Beautiful, clean and real country friendliness! Love the personal touch. Will definitely be visiting again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtig!

Pragtige, skoon en regte plattelandse vriendelikheid! Hou van die persoonlike tikkies. Sal beslis weer besoek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Miemie D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie D

Atmosfeerryk en wonderlike waarde vir geld.

Ek het hier gewoon tydens die jaarlikse Bethlehem junior tennistoernooi en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Marthie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie D

Verblyf van hoogstaande gehalte in 'n pragtige omgewing - ons beveel dit aan vir enigiemand!

Francine het die vermoë om 'n tuiste te skep deur die kombinasie van kleur en kreatiwiteit. Ons het elke oomblik geniet! Die ontbyt was ook uit die boeke! Ons sal beslis weer daar oornag as ons in die omgewing is en beveel dit aan vir enigiemand.

Marike B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B

Prentjiemooi plaashuis en steeds naby die dorp! Hier kan jy ontspan en herlaai!

Wow. So mooi en die eienaar is so vriendelik en ekstra moeite gedoen om seker te maak dat ons gelukkig is. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Hennie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Dankie vir die lekker plek.

Was baie lekker. Het dit geniet. Plek was netjies en vriendelike mense.

Waldie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waldie L

Vrystaatse gasvryheid beïndruk.

Goed geleë, plaasgevoel, en tuisgebakte beskuit is 'n treffer!

Dawie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B

Baie aangename ervaring.

Vriendelik ontvang deur die eienaar. Alle geriewe was beskikbaar en bekostigbaar. Rustige aangename verblyf en kan met vrymoedigheid aanbeveel word.

Klasie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie D

Vriendelik, behulpsaam.

Ons verblyf is opgradeer sonder enige addisionele koste na 'n groter eenheid. Absoluut rustige omgewing.

Lizette H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H

Gerieflik en mooi.

Die huis is 'n ou juweel met 'n sprokiesagtige dekor. Dit is smaakvol en gerieflik ingerig. Die omgewing is mooi en dit is gerieflik naby die dorp geleë. Golden Gate en Clarens is nie ver daarvan nie. Bethlehem lyk na 'n mooi versorgde dorp en het 'n rustige atmosfeer.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Teresa S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa S

Lieflik!

Ons verblyf by La Motte Gastehuis net buite Bethlehem was fantasties! Dis 'n pragtige sandsteenhuis met 'n lieflike tuin en baie bome en voëls. Die kamer is so smaakvol en karaktervol ingerig met pragtige antieke houtmeubels. Daar was alles van skoon handdoeke tot Peaceful Sleep! Lieflik! Daar was selfs 'n TV en lugversorger waarvoor ons baie dankbaar was.

Helga O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O

Wat 'n fantastiese naweek!

Die eenheid was skoon en gemaklik ingerig. Francine en Louw het aan alles gedink met die inrig van die plekkie. Ek sal vir seker die plekkie aanbeveel!

Corrie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Baie rustig.

Sien sterre.

Wilna F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna F

Snoesig en warm.

Kamers het heerlike duvet en heater in badkamer baie skoon en netjies.

Alison E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison E

Comfortable stay with friendly hosts.

Easy to find, great location, value-for-money stay. Friendly hosts, lovely garden, very comfortable accommodation with beautiful blankets on the bed and an electric blanket for the evening chill. Great food and delicious rusks.

Jan L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Fantasties.

Baie mooi plek met antieke gevoel.

Reyna R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyna R

Dit was heerlik.

Het aan al ons verwagtinge voldoen. Pragtige gastehuis en uitsig. Eienaars vriendelik en hulpvaardig.

Ilze F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F

Baie oulik en gemaklik, lekker naby Clarens.

Baie lekker B&B met goeie liggin. Sal definitief weer 'n draai maak!

Miané S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miané S

La Motte was waarlik die antwoord op 'n wegbreek.

Eienaars is vriendelik met warm harte. Mens voel baie tuis en slaap baie lekker. Die kamers is goed toegerus, met alles wat mens nodig sal kry. Baie veilig, baie netjies en baie skoon. Vars lug en plaaslewe. Kan nie 'n beter, mooier atmosfeer skep nie. La Motte is naby genoeg aan die dorp se mall en selfs Clarens vir 'n dag se aktiwiteite. Sterk aanbeveel.

Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V

Pragtig en vriendelik.

Ons het vinnig vir die aand daar gebly - maar alles was daar wat ons nodig gehad het.

Johan W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Ons was tevrede!

Ons was regtig tevrede met die verblyf en sal beslis weer daar oorbly indien nodig in die toekoms.

Hannelie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Uitstekend.

Ons is baie gasvry ontvang. Die ontbyt was heerlik, die uitsig pragtig en die kamers mooi en gerieflik.

Jurgens D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens D

Baie gerieflik en vriendelik en hope waarde vir geld.

Hoogs aanbevole en vriendelike diens. Goeie waarde.

Ernst D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst D

Lekker en gerieflik.

Vriendelike ontvangs, baie lekker atmosfeer en rustigheid.

Ryno R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno R

Lekker plek om net uit te rus.

Dit is 'n lekker plek om uit te rus en die natuur te geniet met 'n groot verskeidenheid voëllewe. Dis naby genoeg aan die dorp om gou iets te gaan koop, en ver genoeg om bietjie uit die "stadslewe" te kom.

Cobus B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Very tidy and presentable, beautiful location and definitely underrated.

Had some of our best breakfasts on our one month trip to South Africa from Cape Town to the Kruger. Beautiful setting and the units were well presented with a quaint colonial, old school feel.

Ronel J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Aangenaam verras.

Ons was aangenaam verras om hierdie juweel in die Oos-Vrystaat te ontdek. Ons het net oornag, maar wil graag in die nabye toekoms 'n paar dae wil oorbly, uitspan en ontspan. Ons is hartlik en warm ontvang. Kan La Motté aanbeveel.

Bonita B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B

Unbelievable.

Francine was an amazing hostess, room was absolutely gorgeous, breakfast was truly awesome.

Bonita B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B

Awesome.

Lovely stay, definitely recommend Francine and her team.

Neels H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Aangename verrassing en besonderse gasvryheid.

Aangenaam verras en bevoorreg om by La Motté te kon oornag na soveel kere se verbyry en wonder hoe dit werklik daar lyk.

Gerard K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K

Fantastisch.

Hartelijk ontvangst door gastvrouw. Smaakvol ingerichte kamer. Is landelijk gelegen. Uitmuntend verzorgd ontbijt. Adres om terug te komen en aan te bevelen.

Richard C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

Voortreflik in alle opsigte.

Mooiste gastehuis in SA. Vriendelike ontvangs. Het heeltyd tuis gevoel!

Willem B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Uitsonderlik, vriendelik en huislik.

Die verblyf was presies wat ons wou gehad het, privaat, netjies en skoon. Ontbyt was uit die boeke. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Doreen M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M

Heerlik afgesonder met die mooiste uitsig oor die berge.

Die blyplek was perfek vir 'n paar dae om net weg te breek van die stad se lawaai. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer. Ons het ook 'n vriendelike boerboel "De-Wet" gehad wat ons geselskap gehou het en ons soos goud opgepas het.

Erich T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich T

Aangename verblyf in mooi omgewing.

Sal net graag voor die tyd wou geweet het van die braaigeriewe asook die feit dat die toerusting om te braai beskikbaar is sodat 'n mens - veral as jy met vriende reis kan voorberei op wat baie lekker braai omstandighede sal wees. Verder is dit baie aangenaam om daar te bly.

Cobus V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Francine het ekstra moeite gedoen om my moeder te akkommodeer.

Baie dankie en voorspoed!

Ruby B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruby B

Sal gerus weer kuier op die plaas.

Ons het heerlik gebly op die plaas. Die kamers was baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg.

Marna F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna F

Fantiastiese verblyf!

Dit is 'n pragtige gastehuis en sal beslis weer daar gaan bly!

Elsbeth T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsbeth T

Gerieflik en goed geleë.

La Motte is goed geleë naby die dorp en net van die hoofweg af. Kamers is pragtige, goed toegerus en netjies. Die braaigeriewe is heerlik met die mooiste uitsig oor die Oos Vrystaatse heuwels. Lou en Francine is vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly by La Motte en sal verseker weer daar langs gaan.

Dawie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Onvergeetlike, wonderlike ervaring met gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het gasvryheid uit die boonste rakke ervaar. Ten spyte van die feit dat ons eers 21h30 daar kon aankom i.p.v. teen 19h00, was ons gasheer en gasvrou baie tegemoedkomend. Ons kamer was pragtig, netjies en knus en ons het die lekkerste ontbyt daar geëet en is selfs daar weg met 'n nuwe mince resep! Ons sal verseker weer hier bly as ons in Bethlehem moet oornag en kan dit hoogs aanbeveel vir almal wat daar wil oornag.

Sybrandt C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrandt C

Ongelooflike mooi en rustige plek!

Het baie lekker daar gebly. Alles was mooi. Die tuin is besonders mooi na gekyk. Baie naby aan van die mooiste plekke in ons land. Sodra jy hier aankom dan besef jy jy het te min betaal vir so 'n ongelooflike plek. Beter as enige blyplekke in die nabye omgewing.

Fred C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Pragtige plaas

Wonderlike plaasatmosfeer. Sal definitief kan aanbeveel. Ideale 'stopover'.

Jackie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Wonderlike diens, cosy, vriendelike plek wat ek beslis weer sal besoek!

Het eintlik in Clarens verblyf gesoek maar als was vol bespreek. La Motte was 'n wonderlike alternatief omdat dit op die Clarens pad gesitueer is en maklik om daar te kom. Rustig en uit die stad is wat ons verkies.

Anzel V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Was baie tevrede met die verblyf.

Vriendelik verwelkom. Huisie was netjies en skoon en het De Wet, die hond, geniet.

Alicia B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Pragtige, gemaklike plekkie om oor te bly.

Baie lekker plekkie om by te bly vir die naweek. Die kamer was goed toegerus met alles wat ons sou nodig hê om ons naweek so lekker as moontlik te maak. Baie netjies en skoon en het heeltyd veilig gevoel en lekker warm geslaap.

Dedre G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre G

Heerlike plattelandse gevoel in die natuur!

La Motte is 'n gemaklike, huislike gastehuis met alles wat jy nodig het! Dit voel asof jy by jou gunsteling tannie kuier.

Ankia C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia C

Presies wat 'n mens in daardie omgewing wil ervaar.

Pragtige ligging, mal oor die sandsteen geboue. Lekker naby Bethlehem en Clarens. Kan werklik niks negatiefs oor die plek se nie.

Anthony H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

Van die beste blyplekke ooit - en ek praat van die wereld nie net Suid Afrika nie!

Die kamer, tuine, kos en veral die gasvryheid is uit die boonste rakke. Is dit 'n geheim wat mense wil nie deel nie om rede dis so uitmuntend?

Sonja N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Een aandjie het gevoel soos die beste vakansie ooit! Een wonderlike ervaring en so mooi!

My man het 'n verrassing van sy lewe gekry! Nie net was die kamer goed toegerus nie, maar dit was netjies, skoon en die mooiste binneshuisversiering met oudhede! Moet niks sê nie, maar as ek iets kon kies om saam te neem huis toe, vir herinnering, sou ek alles saamgeneem het. Die omgewing (tuin) was 'n belewenis met al die voëltjies se sang, asook die pragtige poue wat rondgeloop het, was dit een sprokieswêreld om van te getuig. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke gewees. Dankie julle vir die wonderlikste tuis-omgewing, ons het regtig tuis gevoel!

Jana V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Pragtige verblyf!

Ek en my man het heerlik gebly! Die plek is regtig pragtig en het 'n baie warm atmosfeer. Én die beskuit en heerlike filterkoffie was uit die boonste rakke! Ons sal enige tyd weer terugkom en die plek graag vir vriende en familie aanbeveel.

Mari-alet S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-alet S

Dit was heerlik, ek sou graag langer wou bly.

Die plekkie was perfek vir ons gesin en my ouers om te deel, genoeg gedeel maar ook privaatheid. Baie mooi en baie gerieflik.

Hanno L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno L

Regtig wonderlik!

Mooi en ideaal geleë. Rustig en baie goeie waarde vir geld vir so baie. Het ons tyd daar baie geniet en sal dit aanbeveel by enigiemand.

Andre D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Baie aangename ervaring!

Baie goed ontvang en onmiddelik tuis gevoel. Ons is sommer dadelik gehelp met houtskool om ons vleisie te braai. De Wet (die hond) is net so vriendelik soos sy baas!

Adri V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Heerlik rustig met alles wat jy nodig het.

Heerlik rustig met alles wat jy nodig het. Lieflike omgewing met bokkies wat in die tuin kom kuier, poue; jakkalse wat skree in die nag.

Tosca V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tosca V

Lieflik.

Aangename verblyf. Spesiale omgewing. Vriendelik - dankie!

Nidia L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nidia L

Pragtige eenheid, met styl en sorg gemeubileer. Heerlike ontbyt.

Die kliphuis het 'n romantiese atmosfeer. Die eenheid gaan wel aan die koue kant wees in die winter, want daar is geen verwarmers nie.

La Motte Gastehuis se terugvoer

Ons het wel verwarmers in die kamers sodra dit begin koud word. Dit is net gedurende die somermaande wat ons die verwarmers uitneem en waaiers verskaf.

La Motte Gastehuis
Sandra P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Vriendelike omgewin.

Ons het oorgeslaap vir 3 aande tydens 'n rugbytoer. Pragtige omgewing, vriendelike ontvangs, pad is net bietjie raserig. Hou baie van De Wet, die waghond, en het ook baie veilig gevoel. Dink tog dit kan baie koud wees in die winter.

Freddie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie G

Baie skoon en netjies.

Eienaars is baie aanpasbaar. Het moeite gedoen sodat ons 'n braai in die reën kon hou.

Timothy V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy V

Was net vir oornag op reis, maar ons was uiters tevrede.

La Motté kon ons op kort kennisgewing help net voor 'n langnaweek. Baie netjiese kamer met genoeg wapens om die koue weg te hou. Het geen etes genuttig nie maar die slaapplek was baie aangenaam. Sal weer daar oornag.

Kobus D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Rustig en gerieflik.

Nie vêr van die N5 en Bethlehem af nie, baie rustig en gerieflik. Ten volle toegerus met veilige parkering. Ons sal weer daar bly.

Carien S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien S

Gesellige plaasatmosfeer met al die nodige geriewe.

Kan waterdruk van stort verbeter, asb.

Julie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julie H

Very peaceful and room clean and well serviced.

Very happy with the service we received. Friendly hosts.

Soekie O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie O

Ek sal beslis weer daar oorbly.

Skoon, rustige en vriendelike atmosfeer.

Christine P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Baie rustige verblyf.

Ons het vroeg by La Motté aangekom, maar Francine het ons baie vriendelik welkom geheet. Francine is vreeslik kreatief en oral sien mens haar kreatiwiteit - van die pragtige kamer waarin ons geslaap het, regdeur tot by die tuin. Ons het ons verkyk aan die pou en die wyfie pou met haar kleintjies. Daar is ook twee klein bokkies wat daar rondloop. Die tuin is pragtig en as jy onder by die erf inkom sien jy die byekorwe en bloekombome en dit skep 'n baie rustige atmosfeer. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer daar oorslaap.

Peet L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet L

Baie rustige omgewing.

Baie goed geleë. Ruim kamers met 'n lekker rustigheid. Kan dit aanbeveel.

Christa B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Dit was n baie aangename verrassing.

Het heerlik gebly. Eienaars was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Selfs al was ons vroeg.

Therisa V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therisa V

Rustige, lieflike ligging en omgewing.

Karaktervolle kamers. Sal die plek vir enigeen aanbeveel.

Roy B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy B

Vriendelike atmosfeer, puik kos en goeie akkommodasie.

Sien die sterre.

Danie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Sou graag langer wou bly.

Als wat ek wou hê na 'n lang dag op die pad. Dankie.

Ilma S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilma S

Clean, comfortable and friendly.

See the stars.

Ap C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap C

Dit was absoluut stunning.

Ons kan net sê dat Francine 'n voorslag gasvrou is. Sal weer daar gaan bly.

Fanus K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus K

Baie mooi plek en ligging.

Sien asb. die sterre.

Leon B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Waarde vir geld - outydse elegansie en rustige omgewing.

Mooi Oos-Vrystaatse natuurskoon en sentraal geleë vir besoeke aan Clarens en Fouriesburg met Golden Gate as 'n moet-sien bestemming!

Dirkie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie D

Uitstekende waarde vir jou geld.

Baie gasvrye en vriendelike eienaars wat mens dadelik tuis laat voel.

Belinda N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Oornag vanaf Phuthaditjhaba.

Sien asb. die sterre.

Bj V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj V

Baie oulike plek.

Baie lekker plek en was skoon en netjies. Ek sal gou weer kom draai daar.

Deirdre E - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre E

Baie, baie netjies en mooi.

Rustige omgewing en uitstekende ligging. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en mens se privaatheid word gerespekteer. Die eenheid was goed toegerus met absoluut alles wat nodig was.

Maryke P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P

La Motte is 'n besonderse blyplek met die mooiste gebou en interessantste dekor!

Die klein aandag aan detail - van die borrelseep, tot die moerkoffie en die briefie met lanterns, was besonders! Wens ons kon langer bly, maar sal beslis weer terug wees! Ons was MAL oor die tweeslaapkamerkothuis wat ek en my man met vriende gedeel het! Dit was knus en ietsie anders!

Martie G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Stil... rustig... perfek!

Die personeel was baie vriendelik, die ou sandsteen plaashuis is ongelooflik mooi en dit was stil en rustig!

Suzanne G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Oornag vir twee studente vanaf Stellenbosch na Mtubatuba in KZN

Volgens die seuns 'n baie mooi plek met 'n lekker gerieflike kamer - en met elektriese komberse want dit was maar koud.

Llew T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llew T

Baie rustig!

Vriendelike mense, baie rustig en skoon. Ons bly daar weer op ons terug 'trek'!

Waldie K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldie K

Fantastiese gasvryheid en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Estelle P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Beautiful setting, very easy to find. Safe parking and lovely hosts. I will definitely stay there again if I am in the area.

I loved my room, and the gardens are amazing. Had a super breakfast with lovely hosts. Really enjoyed the stay.

Nico V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie vriendelike, gasvrye mense. Fantastiese, gerieflike verblyf.

Baie dankie, Francine! Ons het dit so geniet. Die slaapkamer is ruim met stort- en toiletgeriewe, heerlike elektriese kombers op die bed. Die kombuis is voortreflik ingerig, die sitkamertjie is baie gerieflik. Lekker stoep met die mooiste uitsig, ek sal enige tyd weer terugkom.

Elsabe D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Dit was wonderlik! Baie ontspannen!

Hoogs aanbeveelbaar! Waarde vir jou geld! Sal definitief weer daar oorslaap!

Hendrik S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Heerlike verblyf!

Die ligging is baie goed, sommer lekker naby aan Clarens en Golden Gate. Die fasiliteite is keurig en die omgewing pragtig! Ons wil beslis weer teruggaan!

Mbali M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali M

Awesome service, stunning place.

It is comfortable and had everything we needed as a family. I would go back to La Motte and recommend it to anybody any day. It exceeded my expectations and the owner, staff and service was awesome. The location was perfect, and the surrounding views were breathtaking. A real treat.

Nico V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Dit was sommer regtig gaaf.

Sien asb. die sterre.

Ronelle G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G

'n Interessante blyplek. Daar is selfs 'n paar poue met hulle kleintjies.

Die grootpad tussen Bethlehem en Natal loop naby La Motté verby en die verkeer kan in die nag 'n bietjie lastig wees. Die eenheid is baie interessant en het ons verras. Alles wat nodig is, was in die eenheid. Sal weer gaan.

Deon V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Baie lekker!

Dit is 'n baie lekker rustige en 'n warm slaapplek. Kan net nie glo iewers in RSA slaap ons nog sonder diefwering en voel tog veilig nie.

Magda D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Verrassend.

La Motte B&B is 'n baie oulike plek. Die ontbyt is 'n regte plaas-ontbyt - groot en lekker. Die grootste probleem was dat daar geen waaier of lugversorging in die kamers is nie. Ons het ongelooflik warm gekry. Met ons vertrek word daar vir ons gesê ontbyt is ekstra en nie deel van die geadverteerde prys nie. Dit was nogal 'n skok.

Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Rustig en gemaklik.

Die verblyf was gemaklik groot en hulle het alles verskaf wat ons benodig het.

Jaco M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Baie mooi kamer.

Vriendelike eienaars wat moeite doen.

Ingrid F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid F

Pragtig knus!

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar kon maklik langer daar gebly het. Die eienaars is verskriklik vriendelik en het ons hartlik ontvang. Kamer het presies soos op die foto gelyk! Sal beslis weer gaan.

Wayne H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H

Baie mooi ligging met vriendelike eienaars.

Die plek is baie stil en sal beslis 'n mens help om rustig te verkeer. Sal beslis weer daar oornag.

Lizette J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette J

Heerlike tydjie gehad by La Motte. Die ligging is perfek. Die sandsteen-eenheid waarin ons gebly het was heerlik warm ten spyte van die koue buite. Goeie uitsig.

Perfekte ligging en goeie uitsig. Skoon en netjies. Al is jy buite die dorp voel jy nogsteeds deel van alles met die verbypad in die verte. Hier kan jy lekker rustig verkeer met die natuur om jou. Ons maak weer so!

Carike B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carike B

Deurtog vanaf Durban na Kaapstad - ideale oornagplek.

Netjies, fraai, baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig kry.

Johan V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Very neat and clean and met all our needs.

Guest house was fun and interesting. Thank you!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Motté, Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2Mjc0MDJlLWVjOTAtNGRkMi05NjI4LWUyMzc1ODhjNjg3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 La Motté Preekstoelpad 9700 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.264 28.350027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang