Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Provence Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Christine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. It was really something exceptional. Just love this place! Everything you need! Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia S
1 nag
5.0
Aug 2024

Vriendelike, behulpsame bestuur; goeie ligging, netjiese, gerieflike fasiliteit. Het slegs oornag en het heerlik warm geslaap op 'n baie koue nag, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en gerieflik met alles wat benodig word. Heerlike, rustige en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Gerieflike oornagpunt naby N1. Naby winkels en eetplekke. Goed toegerus. Kombuisie beknop en nie geskik vir selfsorg as jy nie wil uiteet nie. Eienaar het sy eie Weber vir ons geleen om te braai. Res van die woonstel is ruim en vol keurige meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motshedisi M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Beautiful place and enjoyed the quietness and cleanliness. Pleasant stay, clean and it was exactly as shown on the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer hier oornag. Pragtige plekkie en baie ruim. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
La Provence Accommodation
Bly jy het jou ruskans geniet by La Provence. Jy is enige tyd meer as welkom!

Catherine V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Ons kuier was geseënd, veilig en vol vrede. Ons het baie lekker gebly en het baie veilig gevoel, en die plekkie was baie naby-gelee aan orals waar ons wou wees. Die prys was ook baie billik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

We were comfortable and had a good night's rest. Place was clean, milk and water in fridge, a perfect stopover for us on our way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amy G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Good stay worth the money. Was there for a week. It's a lovely house with beautiful furniture and plenty of storage space. For those who intend to cook there, it will be a real hassle. Although the kitchen is equipped with the necessary utensils, one person can barely fit in there, and there is an old toaster oven with broken knobs. On the plus side, there are many restaurants close by. Having said that, I did manage to cook a couple of times considering the duration of our stay. Although the house looked tidy at first glance, more dusting was definitely needed. In spite of all this, would I stay there again? Yes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pauline L
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Suitable and safe. Very neat and homely, however the bed pillows were a bit hard and it was quite hot inside the rooms. Very spacious and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Connan-straat 7, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d813b9eed6709c9ce580f7a56c9b017e7ab6bf1b010856d904b48aecffee497993d31f0f4413371172afe1b3c9c11c75ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 7 Peter Connan Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.157090419259 26.185023584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang