La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Ringrazio bied gastehuis en selfsorgverblyf tussen kameeldoringbome in Kuruman. Hierdie eenhede maak voorsiening vir sake- en ontspanningsreisigers sowel as jagters wat die area besoek. Dit is die ideale oornagplek vir die moeë toeris wat op pad is na uitstekende vakansiebestemmings soos die Kgalagadi-oorgrenspark, Mabuasehube, Namakwaland, Richtersveld en die Visriviercanyon.
Verblyf bestaan uit 8 gastekamers wat elk tot 2 gaste kan akkommodeer, en 9 selfsorg-eenhede wat elk tot 4 gaste kan akkommodeer. Die selfsorg-eenhede het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat ingange. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
La Ringrazio is sentraal geleë in die dorp en stapafstand vanaf Pick ’n Pay en gewilde restaurante. Dit is op dieselfde roete geleë en stapafstand vanaf die bekende Kuruman Eye, Kuruman se natuurlike fontein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frylinckstraat; 24, Posbus 56, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang