Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Rochelle Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Marinda U
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Tevrede. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Die eienares is baie gaaf en tegemoetkomend. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Hoewel daar trappe is, is die personeel baie behulpsaam met die dra van bagasie. Kamers is keurig en met goeie smaak ingerig. Heerlike ontbyt kan bestel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Good efficient service. Charming place in a region where life stands still.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ananca H
1 nag
5.0
Des 2022

Heerlik! La Rochelle is ideaal vir groot families. Sekere kamers goed ingerig vir gesinne met kinders, ander kamers ingerig vir paartjies. Ons groep van 10 mense het oornag op pad Henties toe en weer terug huis toe ook. Kamers is skoon, aircon verkoel vir die verskriklike somers. Heerlike swembad om in af te koel na die lang pad. Eienaars is baie vriendelik. Perfekte plek om te rus vir die volgende dag se lang pad huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
La Rochelle Gastehuis
Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Julle moet weer kom asb. Joubert en Annalien

Sandra P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Selfs my 2 honde het lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Dit was baie aangenaam. Die eienaar is baie vriendelik en dit is 'n aangename stop tussen Windhoek en die RSA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie gerieflik. Aangename ontvangs en baie netjies skoon kamers. Goeie veiligheid. Die storte se krane het ons net geskok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
La Rochelle Gastehuis
Baie dankie vir die terugvoering. Goed om te hoor als was reg behalwe die storte. Sal onmiddelik werk maak daarvan.

Charles B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Vriendelike ontvangs en skoon verblyf. Ons het die verblyf en onderdakparkering geniet. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wie in Keetmanshoop wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Goeie waarde vir geld, met lekker afkoel-swembad. La Rochelle was die ideale halfpadstop tussen Swakop en Kaapstad. Kamer was goed toegerus met heerlike lugversorging en dan die afkoel in swembad was perfek. Gawe gasvrou en ons het tuis gevoel. Swemhanddoek sou handig wees, maar dis bysaak, sal weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
La Rochelle Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.

Ananca H
1 nag
4.8
Mrt 2019

Ontspannend en koel na 'n hele dag se reis. Skoon, netjiese kamers. Aircon is 'n goeie aanwins vir die hitte. Kon heerlik uitrus vir die volgende dag se verder reis. Ons brakkie, Snuqi, was ook welkom. Dankie Annalien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 12, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf05783e13ef8a48484559ccb03ea81bf44d4a0886dd013c59a68111b364bfded440ceb2a72c90e38b26cd2dff0a392d24a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 12 6th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.582609774025 18.134278357029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang