La Rose Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Rose Guesthouse is in die bekoorlike dorpie Douglas geleë waar die Oranje- en Vaalrivier ontmoet.
Verblyf word gebied 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die en suite-badkamers het 'n bad of stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Geriewe sluit 'n lugversorger, 'n TV met OpenView, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Gentle en Hope-eenhede het 'n DStv-premiumpakket. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en swembad asook 'n leef- en eetarea in.
Doendinge in die area sluit swem, visvang, kunsvlieghengel en voetslaan in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink La Rose Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Douglas Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carel Cilliers-straat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang