Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Sandra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Sandra is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Somerset-Wes, 'n lowerryke, luukse woonbuurt van Kaapstad. Hierdie knus woonstel is ideaal vir vakansiereisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is baie pakplek in die kamer, asook lugversorging.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n TV.

By die skuifdeur lei 'n sitarea waar gaste kan terugsit, ontspan en 'n koppie koffie geniet.

Gaste kan wêreldbekende wingerde en bekroonde restaurante geniet, asook ontspannende strande en die natuurskoon van die Wes-Kaap, of 'n potjie gholf speel op een van die area se vele bekende gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir La Sandra
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Sandra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Estancia-keeromstraat 7, La Sandra, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ff22fa6d042ae03796a215568b6d85269cc9d9c0e8dbc1fc627c4bf55cb05d4334056130cebf5403900b0de946fd203c9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 La Estancia Close La Sandra 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0590671 18.8543361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang