Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LA Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elri T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Heerlike netjiese verblyf. Heerlike gemaklike en netjiese verblyf. Alles in huis beskikbaar om verblyf gemaklik te maak. Ons het heerlik op die groot stoep gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Dit is absoluut goeie waarde vir geld. Dit is absoluut goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier inboek en sterk aanbeveel vir iemand wat deur Piet Retief reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Pragtig skoon, netjies en mooi. Ons was baie beïndruk met die plekkie! Die eienaar was vreeslik gaaf en baie toeganklik. Die plek was skoon, netjies en so mooi ingerig vir omtrent als wat jy benodig! Ons het baie lekker gekuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Gasvrye verblyf. Heerlik warm geslaap. Enkele probleme is vinnig uitgestryk. Pragtige huis met oudhede. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Alles wat ons nodig gehad het. Alles was net hoe ons dit wou hê. Die plek was silwerskoon, veilig en die eienares het ons op die hande gedra. Baie dankie vir die heerlike ontbyt wat ons by die gastehuis kon eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Die eenheid was baie netjies gewees, en skoon. Ek het die aand by LA Studio geniet, en dit was baie gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Netjies, klein verrassings oral, kunstig. Lynette, baie dankie vir die pragtig huis. Die pragtige skilderye, tot klein detail in die dekor. Terwyl jy sit in die sitkamer vang jou oog elke nou en dan ietsie. Dit patroon in hoe die skale bo-op die kas gerangskik tot die oudhede wat herskep is in iets nuut. Die kamers so prag mooi. En dié mamma het die skottelgoedwasser opreg waardeer. Dit skoonmaakdienste wat die volgende oggend kom skoonmaak was 'n groot verrassing. Die stoep was ons lekkerste kuierarea. Weereens het jou oog die klein verrassings tussen die pragtige uitgelegde tuin gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Pragtige verblyf! Vriendelike gasvrou en lieflike akkommodasie. Sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Pragtige, groot huis met groot stoep, eienaars is baie vriendelik en het ons kuier baie geniet. Mooi skoon en als wat mens nodig het. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Oornag. Lynette is bedagsaam en gasvry. Perfekte oornagverblyf, maar so goed toegerus dat jy beslis vir 'n verlengde tyd kan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Premier-straat 3a, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d707f37d5e5a645ec20aa485cc0bdd23f60a22297d72fab73b479a031c80ab670a3e0c08be50aed1cad6426fe894afa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 3a Premier Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994565599256 30.799274554336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang