Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Tranquil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Tranquil is in die rustige Drie Riviere-woonbuurt in Vereeniging geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. 4 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die oorblywende kamer 'n koninggrootte-bed het. Elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort.

Daar is 4 kamers met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ander kamer het 'n kombuis met 'n induksiestoof, yskas en 'n mikrogolfoond.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Carli S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, skoon, netjies, ruim, huislik. Ons het regtig baie lekker gebly by La Tranquil. Ons het een aand oorgeslaap. Annalize het ons opgegrad...
Sien meer
Apr 2024
Grethe D
5.0
Ons het heerlik gebly en alles gehad wat ons nodig kon kry! Heerlike woonstel, perfek ingerig!
Apr 2024
Marinda N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit was die beste tyd van ons vakansie. Dit was absoluut 100%. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ek kan dit ten volle aanbeveel. Ons het ge...
Sien meer
Jan 2024
Fatima C
Gesin met tieners
5.0
A home away from home. Annelize is an amazing hostess. Her kindness and warmth are just what every guest house needs. Our stay was comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023
Marinda N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik Dankie baie, as ons jul 10 sterre kon gee, sou ons dit doen.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Gaste dink La Tranquil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondstraat 17, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfjHEW9ZteXgCDX7RZef1DXq6buu9McFpOxoh1doDZnoGJ9j8RR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 17 Almond Street Vereeniging 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.653799718231 27.997204023314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang