Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Colesberg

La Vida Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en baie netjies. Baie lekker gebly. Met die aankoms was alles mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim R
1 nag
5.0
Des 2025

Good rest. Clean, comfortable room; tasty dinner in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vreeslik lekker. Baie lekker, vriendelik en behulpsaam en heerlike kos vir ons bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Extremely friendly service. Very well appointed and clean room. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
La Vida Gastehuis
Thank you!

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Colesberg wenner. Baie gemaklike en skoon verblyf. Die woonstel is lekker groot en bied alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lovely rest place for travellers. Beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryland P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker warm and comfortable. Warm welcoming host, very comfortable and clean accommodation, a good place to stop to rest and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Voorwaar n 100% aanbeveling! Aandag aan die belangrike detail word gegee. Lekker warm kombers op die bed, alles bitter skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige gasheer. Die sein in die omgewing is maar treurig, so dankie vir die gratis WiFi ook. Baie dankie vir julle moeite! Sal weer daar oornag. Het laat aangekom en vroeg vertrek, so het nie etes daar geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerusha G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lovely little spot for an overnight stay. The hosts were extremely friendly. The unit was warm amidst it being freezing outside. Everything was clean. The only negative is that it is advertised as a 6 sleeper, which it is; there are beds for 6 people, but there is only 1 bathroom and 1 toilet, which is situated in an open plan bedroom. The sink is literally in the bedroom. This made it very awkward for 4 adults to share. There is also no stove.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Ons het spesiale versoeke gehad waaraan voldoen is. Baie lekker gebly, silwerskoon en pragtige kamer. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa88558fe7bd9b505086fdcfa343679cb4401025e2abf0ac030874318b018dda6242d48320b46d622f3bce83cd9886f4334f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 22 Earl Haig Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.7313176 25.0911165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang