Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ilsette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik, klonte skoon. Louis se gasvryheid is uitsonderlik. Eenheid was 100% vir een nag oorslaap. Miskien belê in 'n dak lugversorger. Dis moeilik om te slaap met 'n waaier aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jureyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

So vriendelik ontvang en vreeslik lekker gebly. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Our stay was really great, a perfect half-way stop (overnight) we really enjoyed. Our stay was really great and as this was a half-way stop (overnight) we enjoyed the facilities and had a wonderful welcome from our host. They really did think of everything! We will book again with them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neale P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great place, clean and neat! Thanks for a great stay over! Neat place, well looked after and clean. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal vir seker weer daar bly as ons in Colesberg kom. Netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike ontvang en alles wat ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Eersteklas vir oornag verblyf. Fantasties! Skoon en netjies met alles beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Vir slaapplek om net te oornag is hierdie alles wat jy nodig het! Baie lekker gebly en geslaap. Alles is so skoon en netjies, ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette L
1 nag
4.6
Jan 2024

Soos bo. Net gevoel 'n lugversorger sal beter werk as die waaier wat voorsien is. Heerlik. Net oornag oppad van Mosselbaai tot Gauteng, so dit was 'n vinnige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Very good. Overnight stays are recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1b196324ed4474c6f678be27728629b4e55195588f12a13915897832a9990304284150185e2226247509db263dbb991f46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 22 Earl Haig Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.7313176 25.0911165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang