Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vida Luka - Luxury Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mornay B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik verblyf en goeie gasvrou. Sien sterre. Ontvangs was puik en ons is dadelik na ons kamer vergesel. Pragtige plek en baie luuks. Alles is mooi aan ons verduidelik. Alles wat mens benodig, is daar. Baie mooi tuin en die stoep met tafel en stoele is 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was beslis die moeite werd en so rustig. Dit was regtig baie lekker. Skoon, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

N Baie aangename plek, ons sal definitief weer daar bly! Vriendelike diens. Wat 'n aangename plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ek sal enige tyd weer teruggaan. Verskriklik lekker. Baie veilig. Stil en regtig pragtige tuine en swembad. Wonderlike gashere. Baie goed toegerus en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki-anne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Awesome. Absolutely fabulous - what a pleasure to stay there. The most beautiful gardens and serene atmosphere! The accommodation and everything about the venue was immaculate, clean, loved and beautifully put together. Every detail was taken care of and more. Homemade rusks with beverages, peaceful sleep in case the mosquitoes worried you, everything was beyond our expectations. Our hosts were so friendly and welcoming. Will definitely be staying there again. Thank you for your hospitality - it was an excellent choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Goed versorgde, netjiese, stylvolle, veilige, vriendelike, skoon, gerieflike. Heel skoonste en netjieste verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lieflike plek. Mooi kamers, pragige tuin en die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Baie lekker gebly. Skoon, pragtig en netjies. Irma is 'n wonderlike gasvrou. Waarde vir geld. Sal dit enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Estelle dit was vir ons ook lekker om julle hier te gehad het. Kom gerus weer.

Lanie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Was vreeslik lekker, sal enige tyd weer gaan. Uitstekende diens, vriendelikheid, skoon en netjies. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Redding in moeilike omstandighede. Irma en Paul is wonderlik! Ontsien geen moeite. Verblyf is perfek silwerskoon. Netjies en rustig. Perfek geleë. Geen woorde kan ons dankbaarheid beskryf vir hul gasvryheid en begrip en onbeperkte hulp. Baie dankie, ons waardeer opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
La Vida Luka - Luxury Guesthouse
Edna dit was aangenaam om julle hier by ons te onvtang. Kom weer as julle nodig het om in Pretoria te wees.

E B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie mooi en rustig. Irma en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer daarheen gaan. Sal net die volgende keer die eenheid bespreek wat nie trappe het om by uit te kom nie. Die enigste rede hiervoor is omdat my man 'n knievervanging moet kry en die trappe is nie goed nie. Wat ook heerlik is van die eenhede, hulle is lekker privaat. Die uitsig is ook pragtig en dit is glad nie ver van die Groenkloof hospitaal af nie. Verseker sal ek La Vida luxury gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lukasstraat 569, Lukasrand, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMWY5NWFjLTFkNWUtNDMwZi04ZmIxLTRhYTJiOTNjNzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 569 Lukas Street Lukasrand 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.764321817082 28.215557411313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang