Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Abri

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henry V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit is huis! Dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging en baie veilig. Baie dankie. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Goeie oornag verblyf. Klein woonstelletjie wat alles bied wat 'n mens nodig sal hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie E
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie dankie aan tannie Isolde en oom Quintis. Julle plek is so netjies en skoon. Super netjies. 100% toegerus. Stil en pragtige plek. Baie oulike eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Netjies. Was baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Huis weg van die huis af. Die woonstel het regtig alles wat nodig is en mens voel veilig. Die worshonde was 'n bonus gasheer met hulle blaf groetery . Regtig waarde vir geld. Dankie tannie Isolde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Julle was 'n aangename groepie! Dankie Riana.

Wikie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker en gerieflik. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christi E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik gebly! Eienaars is so gasvry. Goeie ligging. Sal beslis weer daar bly. Ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou het ons so tuis laat voel. Alles wat jy nodig het en naby groot inkopiesentrums en vermaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Baie dankie vir jou mooi woorde, Christi. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Seëngroete, Isolde

Nelia B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Beautiful setting, caring, personal and extremely friendly. Dear Isolde, thank you so much for your amazing hospitality. We felt like part of your family. .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Thank you so much for your kind words Nelia! You were a great group to host. Would like to see you here again!

Sonja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was baie lekker. Alles was baie skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Netjies en rustig. Hou van die area. En was naby aan my bedryfsbestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2Y2M3NTJiLTAzOTUtNDE5Ny1iNTY4LTk2ZTc1N2RhMWQzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 278 Auriga Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781767442335 28.238316056101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang