Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Lily

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hans B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Soos geadverteer, net groter en meer privaat en geen beurtkrag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker skoon plek. Baie goeie diens, vriendelike mense, mense-mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike, oulike plekkie. Baie netjies. Goeie dienste gelewer. Vriendelike eienaars. Sal definitief Lady Lily vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
Lady Lily
Beste Luan, Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste. By ons is julle altyd weer welkom. Vriendelike groete, Lady Lily Gastehuis

Martin C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Beste waarde vir geld. By Lady Lily kan jy lekker slaap en veilig slaap. Privaat ingang, wooneenheid ekslusief vir jouself is net die begin. Die lugversorging is 'n moet in Pretoria, die sagte leerbank in die sitkamer en tafel om by te werk en eet is 'n groot plus, maar die bed is die algehele wenner. Weet sommer net jy gaan lekker slaap by Lady Lily. Probeer gerus, soos ek sal jy nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelda
Lady Lily
Beste Martin, Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Dit was ons voorreg om jou as ons eerste gas te verwelkom. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer. Vriendelike groete, Lady Lily Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furrow-weg 192, Equestria, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a6ff8392cd2856460764731fc1e32583c35786e2d7a596c01b269469e45b786b539ca74dd3f3b0e0a8ec89a698f92e73a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 192 Furrow Road Equestria 0184 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.7578 28.334179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang