Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 29A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lagoon Beach 29A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die gewilde Lagoon Beach Apartments in Milnerton, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of vir vriende wat graag die Moederstad se kus wil verken.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die badkamer met 'n stort. Vars, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel waar gaste die uitsig oor die gemeenskaplike swembad en Blouberg se strandmeer kan inneem. Die kompleks is naby verskeie winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Host Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 172

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 29A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Lagoon-strand, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617fbd7531d3372fbdb3b91f7a2d4ab5a74932a46041b24467860a90feb0e6ab22c6c469d4897e38fcde2b40fa5181385502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 1 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.892094645962 18.482597235624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang