Lagoona
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susan-straat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R6 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lagoona is 'n selfsorghuis in Plettenbergbaai, ongeveer 350 m vanaf Poortjies-strand by die mond van die Keurboomsrivier by die strandmeer. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en kaggel. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Susan-straat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Susan-straat 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap