Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 114

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-weg 5, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 114 is 'n woonstel in die veilige en bekende Laguna La Crete-kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, tennisbaan, wassery, onderdakparkeerplek en dierekte toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n etenstafel met stoele. Hier kan gaste die seebriesie en lieflike uitsig geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Selvey-weg 5, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 114 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selvey-weg 5, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a50f0433eef5cf7144db9e11e4f815e58585c322f788690f64ebf2ea193c84d69f596a46a4ea0412e1fc54d64e8de001dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 5 Selvey Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.8362624 30.3918086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang