Lakeview Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lakeview Cabin is in Tierpoort, Pretoria en bied gerieflike oornagverblyf aan diegene wat van die besige stad wil ontsnap. Die eiendom is sowat 17 km vanaf Woodlands Mall.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n houtdek met sitplek en 'n uitsig oor die meer. Gaste kan in die privaat Jacuzzi ontspan, in die hangmat langs die waterval lê of net die natuurskoon inneem. Gaste het toegang tot 'n klein, privaat woud en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annemie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Lakeview Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
Gauteng- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Titanstraat 27, Tierpoort, Pretoria, 0043, Gauteng