Lakeview villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar moet onder geen omstandighede met die jacuzzi gepeuter word nie.
Geen seep, borrelbad, skuimmiddels of toiletware mag in die jacuzzi gebruik word nie.
Indien u hulp benodig, kontak ons asseblief.
Partytjies en geraas is streng verbode.
Moet asseblief nie kussings en beddegoed buite gebruik nie. Daar word handdoeke en buitekussings voorsien saam met skouerkomberse indien nodig.
Wees asseblief versigtig aangesien die swembad oop is.
Die jetty moet slegs met volwasse toesig gebruik word.
Geen rook binne die huis nie.
Ysmasjien op die eiendom.
Handdoeke, beddegoed en linne word voorsien.
Vuurmaakhout en vuuraanstekers word voorsien.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview Pecanwood 21, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes