Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Dene Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Bernie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende diens, well done Dirco. Was verwelkom met gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Goeie, skoon verblyf. Ja, baie rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie E
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Excellent. Highly recommendable. Nothing was too much trouble, the staff went out of their way to be accommodating. A special thanks to Joseph for his attention to client service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Sal weer daar bly. Verblyf was aangenaam behalwe vir ongeskikte gaste wat 05h30 op ons privaat patio kom sit en rook het. Absoluut selfsugtig. Darem nie die gastehuis se skuld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mark K
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2023

Perfect for a quick stop over travelling from Cape Town to Johannesburg. Very Pleasant. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matt V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Baie goed toegerus en waarde vir geld. Lekker gebly, gerieflik en baie vriendelik en hulpvaardige ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie lekker sentraal geleë. Ongelukkig is die kamers nie baie klankdig nie, gevolglik baie steurend as bure se televisie hard is of hulle luidrugtig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Rustig, skoon. Joseph's professionalism and client service was unparalleled. Keep it up and thanks again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Palesa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Exquisite. Nice place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Gemaklike, netjiese kamers. Baie mooi plek. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dirco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pres. Reitz-laan 75, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwQLk8njcgF1Pazsw0VTwLn6EH8J2c9byetlJMMe9bb7HePDbbm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 75 Pres, Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.109032393886 26.212027072906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang