Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Kahle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1103-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lala Kahle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis in Sodwanabaai in die noorde van KwaZulu-Natal. Sodwanabaai is bekend vir sy diepseevisvang- en duikgeleenthede en die lang, goue strande.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 4 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die sentrale leefarea is oopplan en het 'n groot kombuis en eetarea. Die sitarea lei na 'n groot onderdakstoep.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het privaat gebruik van die groot, omheinde swembad waar duikopleiding kan plaasvind. Die groot, omheinde tuin is ideaal vir kinders om rond te hardloop en dis ook geskik vir troeteldiere.

Stap saans teen die heuwel op en geniet die uitsig oor die Mgobezeleni-meer en die Indiese Oseaan of geniet 'n skemerkelkie. Gaste kan ook in die omgewing wat bekend is vir voetslaanroetes en voëlkyk rondwandel.

Daar is ook talle plaaslike aktiwiteite, soos visvang, duik, die strand, snorkel, swem saam met dolfyne, walviskyk en saam met seeskilpaaie duik gedurende die seisoen. Gaste kan ook vierwielmotorfietstoere na die Sibayi-meer onderneem of een van die wildreservate in die omgewing besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • A1103-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lala Kahle het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A1103-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f074da99f19c1eefb71bc05d161a0746154d33c573d9cd8df90b02aa29df1d9193ec7c915a31a9f4fa68717902499135204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523942949426 32.645884752274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang