Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lala Phantsi

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lala Phantsi bied selfsorgverblyf op die eienaars se perseel en dit is geleë in Chintsa, 'n bekoorlike kusdorpie wat 35 km vanaf Oos-Londen geleë is. Die skilderagtige dorpie bied 'n rustige toevlugsoord omring deur welige woude, sandstrande met uitstekende swemtoestande, en 'n asemrowende strandmeer.

Dié akkommodasie het slaapplek vir tot 12 gaste op 'n slag (verkieslik net 8 volwassenes, aangesien daar 4 slaapkamers is en kinders deel met ouers) en dit is ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Dit bestaan uit die 1-slaapkamer-hoofwoonstel, geleë op die grondvloer van die eienaars se huis, en 3 kamers in aparte eenhede buite die woonstel. Die slaapkamer in die hoofwoonstel en 1 van die buiteslaapkamers het 'n dubbelbed terwyl die ander 2 eenhede elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Elkeen van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis is in die hoofwoonstel geleë en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, 'n TV met DStv, 'n privaat ingang en parkeerplek agter 'n elektriese hek in. Die eenheid het sy eie alarmstelsel.

Besoekers aan Chintsa kan doendinge geniet soos swem, branderplankry, voetslaan, besoeke aan nabygeleë wildreservate, visvang, perdry, gholf, of fietsry. Daar is ook verskeie restaurante om van te kies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lala Phantsi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 101, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEBq7aSGBzUZDkgwM6t4gS45Y7RHQJksZZhKpo0ud0TOUGqpoIW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 101 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.832648652557 28.1087858978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang