Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Seafront

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Robbie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik plekkie. Baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel Bester B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dankie vir jou pragtige plek en goeie diens. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker, lieflike plek, baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lewana H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lambert's Bay Seafront was a pleasure. We only stayed for the one night. Minette was fabulous and assisted us with information pertaining to venues to have dinner and questions about the venue before we arrived. The WiFi could do with a look at as it was super slow and intermittent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig oor die see met ongelooflike sonsondergang. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die plek is baie goed ingerig, baie mooi, skoon, goeie uitsig op die see. Ja, het baie lekker gekuier. Die plek is naby alles, baie mooi uitsig op die see en baie mooi, skoon en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carima V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties. Gemaklik. Ons het ongelooflik lekker gebly, sal net graag 'n e-plug wil hê in die onderste kamer by die spieël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebraihim M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kalm, rustig, asemrowend. Kalm, rustig, regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende ligging. Klein plekkie maar groot genoeg met 'n pragtige seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Alles was daar en dit was gerieflik. Heerlike stort! Ons het die verblyf geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Perfect spot for short stay. Beautiful ocean view. Beautiful location. Unit had everything we needed for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 451

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 86, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NjJmYWUxLTI0NzUtNDJiYy04YTk2LWUxOWI4ZTQxODVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 3) 124 5 1 5 86 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.099738 18.304543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang