Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamon Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Lamon Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rentia V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Altyd 'n goeie ervaring om by Lamon te oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang, het 'n heerlike nag deurgebring en ons kuier afgesluit met 'n lekker ontbyt.

Leon S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Gemaklik en aangenaam.

Puik kamer met alles en nog wat ons benodig het vir oornag verblyf.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis.

Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf.

Lamon hoop om julle weer te verwelkom.

Groete
Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Asemrowend.

Dit is 'n netjiese/pragtige plek. Rustig en die ontbyt was baie lekker. Kamer was skoon en het so lekker geruik. Sal definitief weer teruggaan.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Hanre B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanre B

Aangename ondervinding.

Goeie geriewe in 'n rustige en veilige omgewing.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Morne L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L

Waarde vir geld.

Heerlike plek, baie mooi fasiliteite, perfekte oornag vir 'n lang reis.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Middag Morne

Baie dankie dat julle Lamon Guesthouse weereens gekies het as die perfekte oornag akkommodasie na 'n lang reis.
So-ook vir julle positiewe terugvoering algaande julle verblyf by ons.

Ons by Lamon Guesthouse sien uit na julle volgende oornag.

Groete
Elana en Bestuur

Lamon Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hennie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R

Gerieflike oornagplek met pragtige kamers.

Gasvryheid en ontvangs was uitstekend Etes was heerlik, alhoewel die aandete bietjie duur is. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur, en Personeel.

Lamon Guesthouse
Hannelie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Rustige, veilige omgewing. Kamer is ruim en goed ingerig.

Gasvryheid. Pragtig.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer in verband met julle ervaring oor julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die skoonste, beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Cath M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cath M

Great host and comfortable stay.

We were very happy with everything at Lamon.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Cath.

We look forward to welcoming you and the group back to Lamon Guesthouse.

Elana (Owner), Management and Staff members

Lamon Guesthouse
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Lekker oornagstop.

Lamon is goed geleë in 'n rustige area. Kamers is smaakvol gemeubileerd en skoon. Gaste word persoonlik ontvang deur die eienaar wat 'n mens tuis laat voel.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Goeie more Anton en Mariaan
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor julle belewenis by Lamon Guesthouse.
Dit was heerlik om ou kennisse te kon onthaal by Lamon in Kroonstad.
Ons sien uit na julle terug te verwelkom met volgende Kaapse 'Roadtrip".
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Yvette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Beste diens.

Elana se gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons moes vroeg ry vir 'n sportdag en kon nie bly vir ontbyt nie. Die personeel het vir ons die heerlikste onbytpakkies gemaak - groot genoeg sodat ons heeldag daaraan gepeusel het. Ons sal beslis weer daar bly.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Dit was net vreugde om julle gesin te verwelkom in ons gewilde gesinskamer. Ons ontbyt pakkies is absoluut uniek, ek stem saam met jou. Dankie vir die waardering daarvan, want dit word met soveel liefde in die kombuis gemaak. Ek dra julle boodskap oor aan die personeel van Lamon. Dit is altyd 'n groot motivering vir hulle wanneer hulle besef dit word waardeer deur ons gaste. Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Lamon. Elana, Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Wicus R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus R

Beste ondervinding.

Puik diens! Puik gastehuis! Defnitief in die top van al my gastehuis-ondervindings.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Wicus. Dit was 'n groot vreugde om julle gesin te verwelkom in ons gesinskamer. Ons rustige omgewing is 'n groot toevoeging tot ons gaste se heerlike verblyf. Ek dra julle terugvoering oor aan die personeel van Lamon, dit bring groot vreugde vir hulle wanneer hulle besef dit word waardeer deur ons gaste.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Lamon.
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Chantelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Goeie oornagverblyf. Baie mooi.

Goed geslaap. Dankie vir aircon.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering Chantelle. Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit vir ons gaste se gerief, word opreg waardeer. Ons gaste se behoeftes is vir ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Elana Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Johan R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie lekker, baie rustig.

Die kamers is baie en dekor is 100%.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Johan.
Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit vir ons gaste se gerief, opreg waardeer. N veilige en rustige omgewing vir ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete,
Elana Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Elizabeth S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.

'n Gastehuis wat aan alle behoeftes voldoen. Selfs beurtkrag kon nie afbreek doen aan die ervaring nie. Sal definitief weer 'n draai hier wil maak.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Elzabe. Dit maak ons harte bly deur te weet in hierdie moeilike tyd met beurtkrag, ons dit so gerieflik as moontlik kan maak en nogsteeds dankbaarheid van gaste te kry, dit word opreg waardeer. Veiligheid van ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Elana Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Perfek vir oornag. Vriendelike diens. Aandete en weg neem ontbyt 'n bonus.

Baie lekker gerus. Stil area al is dit naby snelweg. Vriendelike diens.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dewald, baie dankie vir jou goeie terugvoering oor jou ervaring by Lamon Guesthouse.

Ons is dankbaar dat jy die aandete en ontbyt pakkie geniet het.

Sien jou weer.

Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Elizma S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S

Netjies en stil.

Als wat ons nodig gehad het vir oornag.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer ivm julle ervaring oor julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Morne L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L

Waarde vir geld, uitstekende diens.

Ons was omtrent bederf met spesiale aandag van die bestuurder, Elana. Dis 'n pragtige plek, met meer as voldoende geriewe en 'n baie smaaklike ete vir ontbyt. Hulle het selfs uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom met 'n vroeër ete om ons aan ons behoeftes toe te sien. Ek sal beslis aanraai om hier te bly en ek sal vir seker self hier bly in die toekoms.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Guesthouse. Ons poog om vir elke besoeker die skoonste, beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel

Lamon Guesthouse
Naas S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas S

Rustig.

Baie professioneel en het LED lig gehad vir loadshedding en WiFi vir 2 ure gedurende loadshedding.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Goeie more Naas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat julle gegee het oor julle ervaring en verblyf by Lamon.
Sien uit na julle volgende besoek by ons.
Groete,
Elana (Eienaar),
Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Adriaan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N

Netjies, vriendelik, goeie ligging, maar klein goedjies kort aandag.

Elana was baie vriendelik en ten spyte van 'n misverstand van haar kant af met ons aankoms het ons lekker gebly. Die gastehuis is baie netjies met mooi dekor, maar klein goed kort aandag. Die stort is nie toe nie, en na 'n stort is die hele badkamer asook die toilet nat. Ons kamer se deurslot was gebreek, en ons het dus met 'n oop deur geslaap - bietjie onveilig gevoel in 'n vreemde dorp, vreemde area, met 'n oop deur. Net 1 bed het 'n plug by die bedkassie, so mens moet jou foon loopafstand ver laat laai deur die nag. Net een van ons twee kamers het 'n lugverkoeler in gehad. En natuurlik is beurtkrag ook maar 'n groot probleem wat almal ervaar - dis nou behalwe die ouens met solar krag.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Adriaan, om die misverstand waarna jy verwys uit die weg te ruim, verwag ons vooraf reelings vir vroeg inboek en laat uitboek deur ons gaste en dan ook as hulle spesiale versoeke het. Ongelukkig is daar altyd breekskade wat nie aangemeld word deur gaste nie, die deur kon wel sluit, maar die skuifslot van die deur het die probleem veroorsaak. Wat die veiligheid van Lamon Guesthouse betref het ek aan jou verduidelik dat ons wel 'n kamera sekuriteit stelsel het, want ons gaste se veiligheid stel ons eerste. Jy is 100% korrek met beurtkrag wat vir almal 'n uitdaging in SA is, dit is hoekom ons vir tyd en wyl LED sonkrag ligte in elke kamer sit tot die installasie van die solar kragstelsel geinstaller is.
Ons hoop om julle terug te verwelkom by Lamon Guesthouse
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Johanna H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna H

Mense vriendelik, maar plek oud en vuil.

Stort veral baie vuil en grillerig.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Hanri

Dankie vir jou terugvoering oor julle ervaring by Lamon Guesthouse.
Ek hoop van harte dat jy die regte gastehuis in aanmerking neem met jou terugvoering.
Waar die stelling vandaan kom van "oud en vuil" gaan my verstand te bowe.

Lamon Guesthouse se dekor is alles oorgedoen Augustus tot November 2022, dit sluit in buite die gastehuis sowel as al ons kamers.

Ek het julle dan self opgevolg hoe laat ek julle kan verwag en jy sowel as jou man met sy persoonlike foon omdat jy nie altyd sein gehad het nie, het my laat weet julle gaan na-ure hier aankom. Die dat ons reëlings getref het met die sleutel en remote van die hek. Julle het gevra vir die braai geriewe wat ons alles vir julle voorberei en gereed gekry het en in julle kamer gesit het, waar julle die volgende oggend aan my verslag gegee het, hoe heerlik het julle gekuier en gebraai. Julle kom van Miami af en die koue temperature was vir julle heerlik.

Aan my was vertel julle kon Lamon Guesthouse maklik vind. Ek bring graag onder jou aandag die gastehuis is in die veiligste woonbuurt met 'n rustige atmosfeer. Alhoewel die paaie in die woonbuurte ook maar vol slaggate is soos in al die klein dorpies in die Vrystaat.

Ons het 24-uur kamera toesig en julle voertuig was reg voor julle kamer met die kamera wat voor julle voertuig is.

Ek dink as jy oor die algemeen kyk na Lamon Guesthouse se resensies, sal jy self opmerk, dat al jou stellings wat jy hier gegee het nie ooreenstem met wat deur ander gaste ondervind is nie.

Ek hoop jy kan 'n regstelling maak van julle kant af indien julle verkeerde gastehuis se terugvoering gegee het.

Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom by Lamon Guesthouse.

Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Elana R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana R

Netjies en vriendelik.

Vriendelik ontvang. Netjiese kamer en heerlike ontbyt. Perfek vir oornag.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering, Elana (my naamgenoot). Dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Elana Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Jani V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Stunning plekkie. Bitter netjies en mooi.

Baie dankie vir 'n pragtige kamer. Alles so goed toegerus. Dankie dat julle ons geakkommodeer het met laat inklok en vroeg uitklok. Definitief 'n plek wat ons weer sal gebruik.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Jani. Dit is altyd lekker om te weet die extra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Elana (eienaar)
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Hester V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ons oornagverblyf by Lamon Guesthouse was 'n genotvolle ervaring.

Die kamer, badkamer en beddegoed was alles in 'n puik toestand. Ons was ook baie vriendelik ontvang.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering Hester. Ons by Lamon streef daarna om vir ons gaste net die beste diens en verblyf te verseker.
Ons sien baie uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Geniet julle vakansie.
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Francois C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Baie netjies en modern.

Ons het baie lekker gebly en lekker geëet. Baie vriendelike gasheer. Enigste negatief vir ons was die totale, oop badkamer.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Francois. Ongelukkig met Bokkieweek was die kamers met Privaat badkamers
alreeds gevul teen die tyd wat julle die bespreking gedoen het.
Ons sien baie uit na volgende jaar se sport verrigtinge en hoop Bokkieweek sal weer plaasvind in Kroonstad sodat ons julle kan terug verwelkom.
Groete
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Rentia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Gerieflike, netjiese oornagverblyf.

Russell is baie gasvry en hulpvaardig. Baie dankie vir die netjiese opset, binne en buite.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Rentia, dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete Elana
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Christo D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Baie aangenaam.

Het aan al ons behoeftes voldoen.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf by Lamon Guestshouse.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Elana (Eienaar)
Lamon Guesthouse

Lamon Guesthouse
Adele G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Baie goeie kommunikasie.

Alles wat ons nodig gehad het! Battery lig is voorsien tydens load shedding. Goeie aanwysings vir laat check in. Goeie ontbyt.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Adele, dit is altyd lekker om te weet die extra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Elana
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T

Veilig, skoon, netjies.

Goeie kliëntediens, veilig.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering Johan, dit is altyd lekker om te weet die ekstra myl wat ons insit om vir ons gaste dit so gerieflik as moontlik te maak word opreg waardeer. Veiligheid vir ons gaste is ons prioriteit. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.
Groete Elana
Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Tiago D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiago D

Pure bliss.

What a lovely place to stay, clean and neat! Very safe and what impressed me most was the attention to detail as I arrived late, key code, where to park and room allocation. 5/5.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Good day Fabian, thank you so much we as a team appreciate your feedback.

Hope to welcome you again in the future.

Thank You
Russell

Lamon Guesthouse
Vicky S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Gerieflik.

Wonderlike eenheid, waarde vir geld beslis.

Leon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Goed vir oornag.

Sou slegs aanbeveel vir oornagverblyf. Onpraktiese badkamer indien meer as een persoon oorbly.

Gerhard L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L

Nie baie lekker nie.

Die konsep van 'n oop stort in Suite 7 werk nie. Die hele vloer is papnat nadat mens gestort het. Daar moet glaspanele en 'n deur ingesit word. Daar was ook 'n item teen die muur wat die hele tyd "gebiep" het. Dit sal ook goed wees as die deur tussen die twee slaapkamers meer solied kan wees en meer privaatheid kan bied.

Danie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie W

Oornagverblyf

Was net vir vinnige oornagverblyf. Russel was vriendelik en baie hulpvaardig. Dink net julle moet alle kostes op die web sit en nie net die kamer nie.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Danie,
Dit was net n plesier

Groete
Russell

Lamon Guesthouse
Nicola F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F

Gemaklik, net reg vir 1 nag.

Plekkie was bietjie stowwerig en kussingsloop geskeur. Alhoewel hulle omverskoning gevra het vir dit - voel ek dit moet nie gebeur nie.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dankie Nicola, slope is reeds vervang met nuwes en die ou slope uit diens geneem sodat hulle nie deurmekaar raak met die nuwes nie.

Groete,
Russell

Lamon Guesthouse
Trudi C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi C

Gemaklik.

Die ingang na elke kamer is mooi en heerlik privaat. Die kamers is skoon en goed toegerus. Die tuin en buite sitplek is pragtig. Net die ontbyt was bietjie van n teleurstelling.

Anèl V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anèl V

Die kamer was baie netjies en skoon.

Ons het lekker geslaap in die kamer, daar was ongelukkig net ander gaste wat tot drie-uur die oggend geraas het.

Wilmari F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmari F

Skoon en netjies.

Was vriendelik ontvang. Alle papierwerk was in orde. Lieflike sagte, skoon beddegoed.

Etienne S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Fantastiese, lekker gastehuis, netjies, skoon, baie vriendelike mense.

Ons het vreeslik lekker gebly en sal Lamon enige tyd kan aanbeveel. Netjiese, skoon kamers, gerieflike beddens. Baie aangenaam.

Annette S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Fantastiese oornagverblyf vir ‘n moë reisiger.

Op pad na Sutherland vanaf Limpopo het ons een nag by Lamon Gastehuis oornag. Ek het verblyf gesoek wat ons kon akkommodeer met laat aankoms. Alles was perfek gewees met ons aankoms en ‘n groot pluspunt was dat ons bedverwarmers reeds aangeskakel was voor ons aankoms, wat gesorg het vir ‘n warm nagrus. Baie skoon, baie netjies, lekker ontbyt. Alles was perfek! Sal Lamon Guesthouse enige tyd aanbeveel en enige tyd weer daar oorbly!

Karin B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Tuiste weg van die huis af!

Lamon gastehuis is 'n pragtige gastehuis wat mens werklik met die intrapslag laat tuis voel. Elana en haar personeel het uit hulle pad gegaan om te sorg dat ons gemaklik en tevrede is. Ek sal die juweel in Kroonstad vir seker aan enige een aanbeveel.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Dankie Karin. Bly julle en die natneuse het die verblyf by ons geniet. Was 'n groot plesier, julle is werklik aangename gaste. Ons sien reeds uit na julle volgende kuiertjie.

Groete Anne-Lize
Bestuurder

Lamon Guesthouse
Johan W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons streef daagliks daarna om die beste gastehuis te wees.
Dit is belangrik dat ons gaste goed uitgerus, na 'n heerlike ontbyt, Lamon Guesthouse met 'n glimlag verlaat.
Onthou net julle het nou 'n huis in Kroonstad
Groete Anne-Lize van Vuuren (Bestuurder)

Lamon Guesthouse
Magda V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Beste blyplek in Kroonstad.

Baie dankie Elana, jou omgee, gasvryheid was heerlik. Dankie vir al jou bederf met blomblare, vonkelwyn op ys. Jy het 23 Junie onvergeetlik gemaak. Hoog op die lys, aanbeveelbaar pragtige plekkie, goeie diens en atmosfeer. Ligging baie goed geleë.

Natalie G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie G

Baie goeie ligging. Sal dit regtig aanbeveel.

Het baie lekker bebly by Lamon. Die diens was besonders goed, baie vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek. Regtig waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Maggie T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie T

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oornag omrede dit veilig en rustig was.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maggie.

Onthou net julle het nou 'n huis in K'roonstad.

Hoop ons sien julle binnekort weer by Lamon Guesthouse.

Lamon Guesthouse
Annatjie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Aangenaam.

Baie dankie. Daar is spesiaal vir my 'n ontbyt gemaak aangesien ek 'n glutenvrye en koringvrye dieet moet volg. Waardeer dit.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons so 'n goeie terugvoer te gee van julle verblyf. Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Kenny U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny U

Baie spesiaal!

Lamon Gastehuis is een van daardie juwele wat mens ontdek en altyd weer na sal terugkeer. Die eienaar is 'n baie spesiale mens wat jou altyd tuis laat voel en na al jou behoeftes sal omsien. Wow!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou. Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves. Vriendelike groete, Elana.

Lamon Guesthouse
Deon J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J

Dit was ongelooflik lekker.

Kamers baie netjies en baie vriendelike diens van werkers asook eienares van gastehuis. Ontbyt baie spesiaal en kos baie lekker.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Dit is die enigste manier hoe Lamon Guesthouse sy uitmuntende standaarde kan uitoefen en behou.
Ons hoop om julle weer by ons te kan huisves.
Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Andries F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F

Baie lekker rustig.

Die verblyf was baie aangenaam. Baie billik.

Andre E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E

Aangenaam verras! Baie lekker! Sal weer daar oorslaap.

Ons is baie welkom en tuis laat voel en met 'n glimlag gegroet en hulle is baie beleefd. Kamers was baie skoon en dit het soos huis gevoel! Baie lekker geslaap.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoering.
Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.
Vriendelike groete
Elana (Eienaar)

Lamon Guesthouse
Sonja R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Uitstekende, vriendelike diens!

Baie beïndruk met Lamon Guesthouse. Skoon en netjies! Verseker aanbeveelbaar!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer wat jy vir ons gee Sonja.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Johan F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Gesellig.

Die verblyf in Lamon Gastehuis was gesellig met gasvrye mense, 'n smaakvolle uitleg en mooi dekor. Ontbyt was heerlik!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n terugvoer te gee van julle verblyf.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by Lamon Guesthouse.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Susan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Huis weg van die huis af, sien julle gou weer.

Mooi kamer, heerlik geslaap en al die gaste in die oggend so vriendelik saam ontbyt geniet. Dankie vir als sien julle gou weer.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Susan baie dankie vir die terugvoering.

Dit is altyd die lekkerste kuier plek in die oggende in die ontbytsaal waar almal heerlik lag en gesels voor hulle uitmekaar spat en hulle dag take moet begin.

Ons hoop om jou ook sommer gou weer te sien. Dit is waar ons huis 'n huis is vir ons gaste!

Groete

Elana

Lamon Guesthouse
Magda V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Pragtige gastehuis en Elana was baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik.

Ons het baie lekker gebly in hierdie pragtige gastehuis. Ons het gebraai en die personeel het buite vir ons 'n tafel gedek. Ekstra moeite is ook met ontbyt gedoen en dit was heerlik.

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons wag vir julle volgende kuiertjie.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Zeb V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeb V

Alles is pragtig versier. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt fantasties.

Ek sal dit by enige reisiger aanbeveel. Ons was by baie gastehuise en almal was baie goed, maar hierdie een het die koek gevat!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.

Vriendelike groete

Elana

Lamon Guesthouse
Magda K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Ons het heerlik gebly!

Ons sal dit enige tyd aanbeveel! Pragtige kamers, rustige omgewing en puik diens!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy spandeer het om vir ons 'n terugvoer te gee oor julle verblyf.

Ons hoop om julle weer te verwelkom by ons gastehuis.

Vriendelike groete
Elana

Lamon Guesthouse
Isolde H - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isolde H

Just like Home

Tidy and clean!!!

Lamon Guesthouse se terugvoer

Thank you for your time to give us a review.

We hope to welcome you back at Lamon Guesthouse.

Warm regards
Elana

Lamon Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee463c6437ad5c8c8a738b5a740b297e1223d01cb8640cb985ddfb9aed1b41ae9f3124ce67b62f1ac171f5e473e98e9d8e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.673889 27.249951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang