Lancaster House
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-laan 64, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
Vanaf
R1 090R981 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lancaster House is in Craighall Park, 'n voorstad van Johannesburg en is in 'n gewilde en gerieflike area geleë wat dit perfek maak vir sakereisigers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het 'n aangewese werksarea, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en bied maklike toegang tot Hyde Park, Sandton en Rosebank.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alicia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Lancaster-laan 64, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Lancaster House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-laan 64, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng