Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landa Units

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gusta G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Aangenaam. Alhoewel Landa 'n selfsorg-eenheid is, sou koffiesakkies, suiker en melk in die eenheid as 'n ekstra, lekker gewees het. Ons het baie vroeg vertrek en kon nêrens 'n koffkewinkel oop kry nie. Sien dit as positiewe kritiek - 'n verandering wat ons by ons selfsorgeenhede ook gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Landa Units
Goeie dag, Baie dankie ons sal dit verseker aan die eienaar noem. Baie dankie vir julle boodskap en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete en Seen

Simoné B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Ek en my suster het saam daar gekuier met ons kêrels net na die Kerstyd. Die eenheid was baie skoon, mooi sentraal van al die toeruste aantrekkings maar bietjie ver om te stap na die swem strand toe. Ons het baie lekker daar gebly en die eenheid is baie groot en weg van die ander eenhede op die erf so ons kon lekker op ons eie kuier sonder om gepla te word deur die ander vakansiegangers. Dit was in 'n baie rustige area en die eenheid is baie oop en ruim. Dis ook lekker dat elke kamer sy eie badkamer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cebb7226b5c19e3fcb3c34ee93116efd8ae9106cd1ea5c4d91d3e9eed4b262750049a2dacbe7c56a6a9089dcd2ca2a49209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810754876171 20.041921820068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang