Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Land's Edge on Stompneus

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjiese woonstel en ideaal vir paartjie of jong gesin. Oulike woonstel met alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. In 'n cul-de-sac, so is lekker stil en veilig. Het ons vriendelik verwelkom en reageer vinnig op boodskappe. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annewin A
1 nag
5.0
Jan 2024

Alles was awesome. Wow, ons het ons lekker geniet. Alles was puik, die kliëntediens was uitstekend. Sal beslis weer bespreek, maar die keer langer. Ek gee julle meer as 5 sterre. Hou so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed78bba1197a617f315c75756a502de3c0db6e376a74ab4f8c317839bafdc41c28f31285347578920fe0661f00bdeb9ff244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Stompneus Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.806191593015 20.054449357078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang