Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langberg Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley.

Hierdie eenhede is met oudhede gemeubileer en het lugversorging. Elke eenheid bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis. Die oopplan-eenheid het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en toilet en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na ’n privaat stoep met ’n ingeboude braai-area.

Die plaas het ’n kapel vir ’n intieme trouseremonie, en daar kan ’n onthaal in die skuur of op die stoep gehou word. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carlien D
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en netjies. Rustig en baie welkom gevoel. Baie gerieflik en netjies, wens ons kon langer kuier.
Okt 2024
Nicky C
5.0
Sal volgende keer aand langer slaap. Lekker geslaap, stil.
Okt 2024
Mathew G
Saam met lewensmaat
5.0
Location comfort pets. The stay was lovely, the location is amazing. Right behind the cottage was a little hill you can climb, and when...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Daniel P
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassing mooi gasvry lekker kos. Uitstekende oornag stop maar ook basis vir ontdekking van omgewing.
Jul 2024
Deon P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plek. Ons is baie vriendelik ontvang, ons "kraal" was baie netjies en skoon. Aandete was in die kamer bedien, lekkerste lamskenkel wat ek ooi...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Langberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74213242427d62e891e447de85fcacd2a247075cac5052d8418cf202bd4ec6b5284083e644d9b6ebd656ceb684c382b29130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off the N12 Langberg Farm 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.911286652077 24.638885435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang